Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde

Die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (Sweeds: Nobelpriset i fysiologi eller medicin) is ’n jaarlikse prys wat deur die Sweedse Nobelpleging by die Karolinska Instituut in Solna naby Stockholm toegeken word aan mense wat wêreldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van fisiologie of geneeskunde gelewer het.

Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred Nobel in sy testament voorsiening gemaak en sedert 1901 toegeken word; die ander is die Nobelpryse vir chemie, fisika, letterkunde en vrede.

 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 

Die Sweedse chemikus Alfred Nobel, wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het.
Die Sweedse chemikus Alfred Nobel, wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het.
Toegeken vir Uitstaande bydraes vir die mensdom in Fisiologie of Geneeskunde
Borg Nobelpleging by die Karolinska Instituut
Land Vlag van Swede Swede
Datum 10 Desember
Eerste toekenning 10 Desember 1901 (1901-12-10) (122 jaar oud)
Webtuiste nobelprize.org
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde
Hoofingang van die Karolinska Instituut in Solna naby Stockholm

Die akademie kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan, met die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde tradisioneel eerste en op 'n Maandag. Die prys word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken op 10 Desember, die herdenking van Nobel se dood. Tot en met 2023 is die prys aan altesaam 227 individue toegeken. Nog 13 vroue het dit gekry.

Een Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde-wenners, naamlik die Duitser Gerhard Domagk (1939), was deur sy regering, die destydse Nazi-Duitsland, nie toegelaat om die prys te aanvaar nie. Hy sou later ná die afloop van die Tweede Wêreldoorlog 'n medalje en diploma ontvang, maar nie die prysgeld nie.

Die 2023-Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde is toegeken aan Katalin Karikó en Drew Weissman "vir hul ontdekkings rakende nukleosiedbasismodifikasies wat die ontwikkeling van effektiewe bRNS-entstowwe teen Covid-19 moontlik gemaak het".

Die pryse, wat 'n bedrag geld (SEK9 miljoen, omtrent VSA$1 miljoen per pryskategorie, wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word), 'n goue medalje en 'n diploma insluit, word op 10 Desember, die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896, tydens 'n seremonie deur die Sweedse koning, tans Carl XVI Gustaf van Swede, in die Stockholmse Konsertsaal uitgedeel.

Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde vanaf 1901 tot op hede. In 1915–1918, 1921, 1925 en 1940–1942 is die prys nie toegeken nie.


1900's1910's1920's1930's1940's1950's1960's1970's1980's1990's2000's2010's2020's

1900's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1900's
Jaar Naam Land Beweegrede
1901 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Emil Adolf von Behring Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitse Keiserryk "vir sy werk op serumterapie, veral die toepassing daarvan op witseerkeel, waardeur hy 'n nuwe pad in die domein van die mediese wetenskap geopen het en sodoende in die hande van die dokter 'n oorwinnende wapen teen siekte en sterftes geplaas het"
1902 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Ronald Ross Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Brits-Indië
"vir sy werk op malaria, waarmee hy aangedui het hoe dit die organisme binnedring en daardeur die basis gelê het vir suksesvolle navorsing oor hierdie siekte en metodes om dit te bekamp"
1903 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Niels Ryberg Finsen Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Denemarke
(Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Faroëreilande)
"[vir] sy bydrae tot die behandeling van siektes, veral lupus vulgaris, met gekonsentreerde ligbestraling, waardeur hy 'n nuwe weg vir die mediese wetenskap gebaan het"
1904 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Iwan Pawlof Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Rusland "ter erkenning van sy werk op die fisiologie van spysvertering, waardeur kennis oor lewensbelangrike aspekte van die vak verander en vergroot is"
1905 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Robert Koch Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitse Keiserryk "vir sy ondersoeke en ontdekkings met betrekking tot tuberkulose"
1906 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Camillo Golgi Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Italië "ter erkenning van hul werk op die struktuur van die senuweestelsel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Santiago Ramón y Cajal Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Spanje
1907 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Charles Louis Alphonse Laveran Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Frankryk "ter erkenning van sy werk op die rol wat protosoë in siektekunde speel"
1908 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Ilja Iljitsj Metsjnikof Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Rusland "ter erkenning van hul werk op immuniteit"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Paul Ehrlich Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitse Keiserryk
1909 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Emil Theodor Kocher Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Switserland "vir sy werk oor die fisiologie, patologie en chirurgie van die skildklier"

1910's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1910's
Jaar Naam Land Beweegrede
1910 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Albrecht Kossel Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitse Keiserryk "ter erkenning van die bydrae tot ons kennis van selchemie wat gemaak is weens van sy werk op proteïene, insluitend die nuklemestowwe"
1911 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Allvar Gullstrand Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Swede "vir sy werk op die dioptriek van die oog"
1912 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Alexis Carrel Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Frankryk "[vir] sy werk op vaskulêre hegting en die oorplanting van bloedvate en organe"
1913 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Charles Richet "[vir] sy werk op anafilakse"
1914 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Robert Bárány Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Oostenryk-Hongarye "vir sy werk op die fisiologie en patologie van die vestibulêre apparaat"
1919 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Jules Bordet Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  België "vir sy ontdekkings met betrekking tot immuniteit"

1920's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1920's
Jaar Naam Land Beweegrede
1920 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Schack August Steenberg Krogh Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Denemarke "vir sy ontdekking van die kapillêre motorreguleermeganisme"
1922 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Archibald Vivian Hill Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir sy ontdekking wat verband hou met die produksie van hitte in die spier"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Otto Fritz Meyerhof Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Republiek van Weimar "vir sy ontdekking van die vaste verhouding tussen die verbruik van suurstof en die metabolisme van melksuur in die spier"
1923 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Frederick Grant Banting Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Kanada "vir die ontdekking van insulien"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  John James Rickard Macleod Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
1924 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Willem Einthoven Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Nederland "vir die ontdekking van die meganisme van die elektrokardiogram"
1926 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Johannes Andreas Grib Fibiger Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Denemarke "vir sy ontdekking van die Gongilonema neoplastikum"
1927 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Julius Wagner-Jauregg Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Oostenryk "vir sy ontdekking van die terapeutiese waarde van malaria-inenting in die behandeling van demensie-paralitika"
1928 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Charles Jules Henri Nicolle Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Frankryk "vir sy werk op tifus"
1929 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Christiaan Eijkman Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Nederland "vir sy ontdekking van die antineuritiese vitamien"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Frederick Gowland Hopkins Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir sy ontdekking van die groei-stimulerende vitamiene"

1930's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1930's
Jaar Naam Land Beweegrede
1930 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Karl Landsteiner Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Oostenryk "vir sy ontdekking van menslike bloedgroepe"
1931 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Otto Heinrich Warburg Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Republiek van Weimar "vir sy ontdekking van die aard en werking van die respiratoriese ensiem"
1932 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Charles Scott Sherrington Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir hul ontdekkings rakende die funksies van neurone"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Edgar Douglas Adrian
1933 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Thomas Hunt Morgan Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir sy ontdekkings rakende die rol wat chromosome in erflikheid speel"
1934 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  George Hoyt Whipple "vir hul ontdekkings rakende lewerterapie in gevalle van bloedarmoede"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  George Richards Minot
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  William Parry Murphy
1935 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Hans Spemann Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Nazi-Duitsland "vir sy ontdekking van die organiseerder-effek in embrioniese ontwikkeling"
1936 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Henry Hallett Dale Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir hul ontdekkings met betrekking tot chemiese oordrag van senuwee-impulse"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Otto Loewi Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Oostenryk
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Nazi-Duitsland
1937 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Albert Szent-Györgyi von Nagyrapolt Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Hongarye "vir sy ontdekkings in verband met die biologiese verbrandingsprosesse, met spesiale verwysing na vitamien C en die katalise van fumaarsuur"
1938 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Corneille Jean François Heymans Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Brits-Indië "vir die ontdekking van die rol wat die sinus- en aortiese meganismes speel in die regulering van respirasie"
1939 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Gerhard Domagk Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Nazi-Duitsland "vir die ontdekking van die antibakteriese effekte van prontosil"

1940's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1940's
Jaar Naam Land Beweegrede
1943 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Carl Peter Henrik Dam Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Denemarke "vir sy ontdekking van vitamien K"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Edward Adelbert Doisy Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir sy ontdekking van die chemiese aard van vitamien K"
1944 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Joseph Erlanger "vir hul ontdekkings met betrekking tot die hoogs gedifferensieerde funksies van enkele senuweefibrille"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Herbert Spencer Gasser
1945 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Alexander Fleming Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir die ontdekking van penisillien en die genesende effek daarvan by verskeie aansteeklike siektes"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Ernst Boris Chain
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Howard Walter Florey Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Australië
1946 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Hermann Joseph Muller Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir die ontdekking van die produksie van mutasies deur middel van X-bestraling"
1947 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Carl Ferdinand Cori "vir hul ontdekking van die verloop van die katalitiese omskakeling van glikogeen"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Gerty Theresa Cori, née Radnitz
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Bernardo Alberto Houssay Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Argentinië "vir sy ontdekking van die rol wat die hormoon van die anterior pituïtêre lob speel in die metabolisme van glukose"
1948 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Paul Hermann Müller Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Switserland "vir sy ontdekking van die hoë doeltreffendheid van DDT as 'n kontakgif teen verskeie geleedpotiges"
1949 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Walter Rudolf Hess "vir sy ontdekking van die funksionele organisasie van die binnebrein as 'n koördineerder van aktiwiteite van die interne organe"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  António Caetano Egas Moniz Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Portugal "vir sy ontdekking van die terapeutiese waarde van leukotomie (lobotomie) in sekere psigoses"

1950's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1950's
Jaar Naam Land Beweegrede
1950 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Philip Showalter Hench Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings met betrekking tot die hormone van die bynierkorteks, hul struktuur en biologiese effekte"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Edward Calvin Kendall
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Tadeusz Reichstein Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Switserland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Pole
1951 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Max Theiler Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Suid-Afrika "vir sy ontdekkings rakende geelkoors en hoe om dit te bekamp"
1952 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Selman Abraham Waksman Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir sy ontdekking van streptomisien, die eerste antibiotikum wat effektief was teen tuberkulose"
1953 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Hans Adolf Krebs Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir sy ontdekking van die sitroensuursiklus (Krebssiklus)"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Fritz Albert Lipmann Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir sy ontdekking van mede-ensiem A en sy belangrikheid vir intermediêre metabolisme"
1954 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  John Franklin Enders "vir hul ontdekking van die vermoë van poliomiëlitisvirusse om te groei in kulture van verskillende soorte weefsel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Frederick Chapman Robbins
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Thomas Huckle Weller
1955 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Axel Hugo Theodor Theorell Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Swede "vir sy ontdekkings rakende die aard en werking van oksidasie-ensieme"
1956 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  André Frédéric Cournand Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings rakende hartkateterisering en patologiese veranderinge in die bloedsomloopstelsel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Werner Forssmann Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Wes-Duitsland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Dickinson W. Richards Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
1957 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Daniel Bovet Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Italië "vir sy ontdekkings met betrekking tot sintetiese verbindings wat die werking van sekere liggaamsdele inhibeer, en veral hul werking op die vaskulêre stelsel en die skeletspiere"
1958 George Wells Beadle Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekking dat gene optree deur bepaalde chemiese gebeure te reguleer"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Edward Lawrie Tatum
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Joshua Lederberg "vir sy ontdekkings rakende genetiese herkombinasie en die organisasie van die genetiese materiaal van bakterieë"
1959 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Arthur Kornberg "vir hul ontdekking van die meganismes in die biologiese sintese van ribonukleïensuur en deoksi-ribonukleïensuur"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Severo Ochoa Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Spanje

1960's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1960's
Jaar Naam Land Beweegrede
1960 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Frank Macfarlane Burnet Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Australië "vir die ontdekking van verworwe immunologiese toleransie"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Peter Brian Medawar Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Brasilië
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
1961 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Georg von Békésy Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir sy ontdekkings van die fisiese meganisme van stimulasie binne die koglea"
1962 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Francis Harry Compton Crick Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir hul ontdekkings rakende die molekulêre struktuur van nukleïensure en die betekenis daarvan vir die oordrag van inligting in lewende materiaal"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  James Dewey Watson Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Maurice Hugh Frederick Wilkins Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Nieu-Seeland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
1963 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir John Carew Eccles Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Australië "vir hul ontdekkings rakende die ioniese meganismes wat betrokke is by opwekking en inhibisie in die perifere en sentrale gedeeltes van die senuweeselmembraan"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Alan Lloyd Hodgkin Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Andrew Fielding Huxley
1964 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Konrad Bloch Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings rakende die meganisme en regulering van die cholesterol- en vetsuurmetabolisme"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Feodor Lynen Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Wes-Duitsland
1965 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  François Jacob Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Frankryk "vir hul ontdekkings rakende genetiese beheer van ensiem- en virussintese"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  André Lwoff
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Jacques Monod
1966 Peyton Rous Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir sy ontdekking van gewasbeïnvloedende virusse"
Charles Brenton Huggins "vir sy ontdekkings rakende hormonale behandeling van prostaatkanker"
1967 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Ragnar Granit Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Finland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Swede
"vir hul ontdekkings rakende die primêre fisiologiese en chemiese visuele prosesse in die oog"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Haldan Keffer Hartline Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  George Wald
1968 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Robert W. Holley "vir hul interpretasie van die genetiese kode en die funksie daarvan in proteïensintese"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Har Gobind Khorana Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Indië
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Marshall W. Nirenberg Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
1969 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Max Delbrück "vir hul ontdekkings rakende die repliseringsmeganisme en die genetiese struktuur van virusse"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Alfred D. Hershey
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Salvador E. Luria Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Italië
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State

1970's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1970's
Jaar Naam Land Beweegrede
1970 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Julius Axelrod Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings met betrekking tot die humorale oordraers in die senuweesterminale en die meganisme vir hulle stoor, vrylating en inaktivering"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Ulf von Euler Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Swede
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Bernard Katz Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
1971 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Earl W. Sutherland jr. Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir sy ontdekkings rakende die meganismes van die werking van hormone"
1972 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Gerald M. Edelman "vir hul ontdekkings rakende die chemiese struktuur van teenliggaampies"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Rodney R. Porter Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
1973 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Karl von Frisch Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Wes-Duitsland "vir hul ontdekkings rakende organisasie en uitlating van individuele en sosiale gedragspatrone"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Konrad Lorenz Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Oostenryk
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Nikolaas Tinbergen Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Nederland
1974 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Albert Claude Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  België "vir hul ontdekkings rakende die strukturele en funksionele organisasie van die sel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Christian de Duve
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  George E. Palade Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Roemenië
1975 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  David Baltimore Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings rakende die interaksie tussen gewasvirusse en die genetiese materiaal van die sel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Renato Dulbecco Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Italië
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Howard Martin Temin Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
1976 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Baruch S. Blumberg "vir hul ontdekkings rakende nuwe meganismes vir die oorsprong en verspreiding van aansteeklike siektes"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  D. Carleton Gajdusek
1977 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Roger Guillemin "vir hul ontdekkings rakende die peptiedhormoonproduksie van die brein"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Andrew V. Schally Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Kanada
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Pole
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Rosalyn Yalow Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir die ontwikkeling van radioimmunoassays van peptiedhormone"
1978 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Werner Arber Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Switserland "vir die ontdekking van beperkende ensieme en die toepassing daarvan op molekulêre genetiese probleme"
Daniel Nathans Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Hamilton O. Smith
1979 Allan M. Cormack Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Suid-Afrika "vir die ontwikkeling van rekenaargesteunde tomografie"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Godfrey N. Hounsfield Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk

1980's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1980's
Jaar Naam Land Beweegrede
1980 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Baruj Benacerraf Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Venezuela "vir hul ontdekkings rakende geneties bepaalde strukture op die seloppervlak wat immunologiese reaksies reguleer"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Jean Dausset Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Frankryk
George D. Snell Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
1981 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Roger W. Sperry "vir sy ontdekkings rakende die funksionele spesialisering van die serebrale hemisfere"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  David H. Hubel Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Kanada "vir hul ontdekkings rakende inligtingverwerking in die visuele stelsel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Torsten N. Wiesel Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Swede
1982 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sune K. Bergström "vir hul ontdekkings rakende prostaglandiene en verwante biologies-aktiewe stowwe"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Bengt I. Samuelsson
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir John R. Vane Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
1983 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Barbara McClintock Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir haar ontdekking van mobiele genetiese elemente"
1984 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Niels K. Jerne Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Denemarke "vir teorieë rakende die spesifisiteit in ontwikkeling en beheer van die immuunstelsel en die ontdekking van die beginsel vir die produksie van monoklonale teenliggame"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Georges J. F. Köhler Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Wes-Duitsland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  César Milstein Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Argentinië
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
1985 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Michael S. Brown Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings rakende die regulering van cholesterol-metabolisme"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Joseph L. Goldstein
1986 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Stanley Cohen "vir hul ontdekkings van groeifaktore"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Rita Levi-Montalcini Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Italië
1987 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Susumu Tonegawa Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Japan "vir sy ontdekking van die genetiese beginsel vir die generering van teenliggaamverskeidenheid"
1988 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir James W. Black Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir hul ontdekkings van belangrike beginsels vir dwelmbehandeling"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Gertrude B. Elion Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  George H. Hitchings
1989 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  J. Michael Bishop "vir hul ontdekking van die sellulêre oorsprong van retrovirale onkogene"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Harold E. Varmus

1990's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 1990's
Jaar Naam Land Beweegrede
1990 Joseph E. Murray Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings rakende orgaan- en seloorplanting in die behandeling van menslike siektes"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  E. Donnall Thomas
1991 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Erwin Neher Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitsland "vir hul ontdekkings rakende die funksie van enkele ioonkanale in selle"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Bert Sakmann
1992 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Edmond H. Fischer Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Switserland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
"vir hul ontdekkings rakende omkeerbare proteïen-fosforilering as 'n biologiese reguleringsmeganisme"
Edwin G. Krebs Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
1993 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Richard J. Roberts Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir hul ontdekkings van gesplete gene"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Phillip A. Sharp Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
1994 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Alfred G. Gilman "vir die ontdekking van G-proteïene en die rol van hierdie proteïene in seintransduksie in selle"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Martin Rodbell
1995 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Edward B. Lewis "vir hul ontdekkings rakende die genetiese beheer van vroeë embrioniese ontwikkeling"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Christiane Nüsslein-Volhard Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitsland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Eric F. Wieschaus Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
1996 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Peter C. Doherty Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Australië "vir hul ontdekkings rakende die spesifisiteit van die sel-gemedieerde immuunverdediging"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Rolf M. Zinkernagel Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Switserland
1997 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Stanley B. Prusiner Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir sy ontdekking van prione – 'n nuwe biologiese beginsel van infeksie"
1998 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Robert F. Furchgott "vir hul ontdekkings rakende stikstofmonoksied as 'n seinmolekule in die kardiovaskulêre stelsel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Louis J. Ignarro
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Ferid Murad
1999 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Günter Blobel Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitsland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
"vir die ontdekking dat proteïene intrinsieke seine het wat hul vervoer en lokalisering in die sel beheer"

2000's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 2000's
Jaar Naam Land Beweegrede
2000 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Arvid Carlsson Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Swede "vir hul ontdekkings rakende seintransduksie in die senuweestelsel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Paul Greengard Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Eric R. Kandel
2001 Leland H. Hartwell "vir hul ontdekkings van sleutelreguleerders van die selsiklus"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Tim Hunt Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Paul M. Nurse
2002 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sydney Brenner Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Suid-Afrika "vir hul ontdekkings rakende genetiese regulering van orgaanontwikkeling en geprogrammeerde seldood"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  H. Robert Horvitz Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir John E. Sulston Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
2003 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Paul Lauterbur Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings rakende magnetieseresonansiebeelding"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Peter Mansfield Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
2004 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Richard Axel Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings van reukreseptore en die werking van die olfaktoriese stelsel"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Linda B. Buck
2005 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Barry J. Marshall Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Australië "vir die ontdekking van die bakterie Helicobacter pylori en sy rol in gastritis en kroniese maagswere"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  J. Robin Warren
2006 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Andrew Z. Fire Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekking van DNA-inmenging – geen-stilering deur dubbelstring-DNS"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Craig C. Mello
2007 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Mario R. Capecchi "vir hul ontdekkings van beginsels vir die bekendstelling van spesifieke geenveranderinge in muise deur die gebruik van embrio-stamselle"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Martin J. Evans Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Oliver Smithies Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
2008 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Harald zur Hausen Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitsland "vir sy ontdekking van die menslike papillomavirus wat servikale kanker veroorsaak"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Françoise Barré-Sinoussi Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Frankryk "vir hul ontdekking van die menslike immuniteitgebreksvirus"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Luc Montagnier
2009 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Elizabeth H. Blackburn Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Australië
"vir die ontdekking van hoe chromosome beskerm word deur telomere en die ensiem telomerase"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Carol W. Greider Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Jack W. Szostak

2010's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 2010's
Jaar Naam Land Beweegrede
2010 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir Robert G. Edwards Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir die ontwikkeling van in vitro-bevrugting"
2011 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Bruce A. Beutler Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings rakende die aktivering van aangebore immuniteit"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Jules A. Hoffmann Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Frankryk
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Ralph M. Steinman Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Kanada "vir sy ontdekking van die dendritiese sel en sy rol in adaptiewe immuniteit" (postuum toegeken)
2012 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Sir John B. Gurdon Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir die ontdekking dat volwasse selle ten doeleinde van pluripotensie herprogrammeer kan word"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Shinya Yamanaka Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Japan
2013 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  James E. Rothman Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings van masjinerie wat vesikelverkeer reguleer, 'n belangrike vervoerstelsel in ons selle"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Randy W. Schekman
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Thomas C. Südhof Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Duitsland
2014 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  John O'Keefe Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk
"vir hul ontdekkings van selle wat 'n posisioneringstelsel in die brein vorm"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  May-Britt Moser Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Noorweë
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Edvard I. Moser
2015 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  William C. Campbell Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Ierland
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
"vir hul ontdekkings rakende 'n nuwe terapie teen infeksies wat veroorsaak word deur rondewurm-parasiete"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Satoshi Ōmura Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Japan
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Tu Youyou Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Volksrepubliek China "vir haar ontdekkings rakende 'n nuwe terapie teen malaria"
2016 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Yoshinori Ohsumi Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Japan "vir sy ontdekkings van meganismes vir outofagie"
2017 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Jeffrey C. Hall Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir hul ontdekkings van molekulêre meganismes wat die sirkadiese ritme beheer"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Michael Rosbash
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Michael W. Young
2018 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  James P. Allison "vir hul ontdekking van kankerterapie deur inhibisie van negatiewe immuunregulering"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Tasuku Honjo Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Japan
2019 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Peter J. Ratcliffe Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir hul ontdekkings van hoe selle suurstofvlakke in die bloed bespeur, en hulle daarvolgens aanpas"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  William Kaelin jr. Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Gregg L. Semenza

2020's

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde, 2020's
Jaar Naam Land Beweegrede
2020 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Michael Houghton Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde Koninkryk "vir die ontdekking van die hepatitis C-virus"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Harvey J. Alter Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Charles M. Rice
2021 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  David Julius Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State "vir die ontdekking van reseptore vir temperatuur en aanraking"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Ardem Patapoutian Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Libanon
2022 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Svante Pääbo Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Swede "vir sy ontdekkings aangaande die genome van uitgestorwe hominiene en menslike evolusie"
2023 Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Katalin Karikó Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Hongarye
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State
"vir hul ontdekkings rakende nukleosiedbasismodifikasies wat die ontwikkeling van effektiewe bRNS-entstowwe teen Covid-19 moontlik gemaak het"
Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Drew Weissman Nobelprys Vir Fisiologie Of Geneeskunde  Verenigde State

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Alfred NobelFisiologieGeneeskundeNobelprysNobelprys vir ChemieNobelprys vir LetterkundeNobelprys vir VredeNobelprys vir fisikaStockholmSwedeSweeds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MolekuulVryheidsmanifesFotosinteseLuiperdLionel PetersonMikro-ekonomieTransatlantiese slawehandelLys van Afrikaanse digtersVlekvrye staalDeelwoordGalblaasVerkoueSuid-AfrikaBrasiliëLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAandagstreepMobutu Sese SekoHibernasieAfkortingVoortrekkersDieremishandelingDiepaartromboseWet op NaturellengrondAkwariumKrokodilGetalGroepsgebiedewetHaelSuiwelprodukSeksSimboolSeptimius AwardsLys van visseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Larry PageSpierKweekhuisgasIslamitiese StaatKinderregteKoue OorlogPaulus van TarsusAppelGewone breukeTekstielWetenskapGemeenskapsorganisasieMiltAalwynReënAardbewingXenofobieKMonopolieLandbouHoenderIngrid JonkerSlawernyInsekPapierGriekwa-AfrikaansLeeuKaartVerantwoordelikheidMisdaadromanHeuningPornografieTussenwerpselKlimaatsverandering in AfrikaLys van kinderspeletjiesWolkVis7de LaanDokterDataverwerkingDuitsDoopOmtrek, oppervlakte en volume🡆 More