Nkhensani Kate Bilankulu

Nkhensani Kate Bilankulu (gebore 14 Februarie 1966) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Nkhensani Kate Bilankulu

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa

Persoonlike besonderhede
Gebore 14 Februarie 1966 (1966-02-14) (58 jaar oud)
Politieke party African National Congress

Me. Bilankulu was heel bo-aan geplaas op die ANC se streekslys vir Limpopo vir die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 op 8 Mei. Tydens die verkiesing het sy 'n setel in die Nasionale Vergadering verower. Bilankulu is op 22 Mei as parlementslid beëdig.

Op 29 Junie 2019 is Balinkulu benoem op die portefeuljekomitee vir maatskaplike ontwikkeling. Op 12 Julie 2019 word Bilankulu verkies tot voorsitter van die Komitee vir Meervoudige Party-vrouekoukus.

Sy dien ook tans as ondervoorsitster van die ANC-vroueliga.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

African National CongressNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LugbesoedelingBateLeeuNic de JagerPsigopatiePoesLys van kleureEmily HobhouseSusan CoetzerEerste WêreldoorlogTuberkuloseLibiëBernice WestELys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsWit-DonderdagMakazole MapimpiGalblaasCobus RossouwRolprentDiepaartromboseWynsteenKoolhidraatPornografieJudaïsmeSuid-AfrikaBywoordSeksuele opwekkingKoedoeKompasJodeOrthopteraGerrie PretoriusHelm (geboorte)Peach van PletzenTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinN.P. van Wyk LouwNatuurlike satelliete van kleinplaneteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBloutongsiekteCarike KeuzenkampSuid-Afrikaanse PolisiediensWeer (meteorologie)DassievoëlLys van slangePinksterApartheidKarlien van JaarsveldKoppeltekenKomeetGoogle MapsVoortrekkermonumentHondsdolheidLys van Afrikaanse rolprenteBorsklierLiefdeRussiesAngkor WatGordelroosLBreingewasW3CTaalGenesisTurkyeMenslike penisgrootteDoopBosluis🡆 More