Nitrogliserien: Chemiese verbinding

Nitrogliserien is 'n bekende plofstof, wat ook mediese toepassings het.

Dit is 'n chemiese stof met die formule C3H5N3O9 en is die drievoudige ester van gliserol met salpetersuur.

Eienskappe

Algemeen

Naam Nitrogliserien 
IUSTC-naam 1,2,3,-tris-nitroksipropaan 
Ander name gliseroltrinitraat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Nitrogliserien: Chemiese verbinding
Chemiese formule C3H5N3O9
Molêre massa 227,09 [g/mol]
CAS-nommer 55-63-0  
Voorkoms kleurlose vloeistof
Fasegedrag
Smeltpunt 13,2 °C
Kookpunt Begin ontbinding >50 °C
Digtheid 1,591 g/cm3
Oplosbaarheid onopl. water, etanol. Opl. eter metanol, asetoon 
ΔfHɵ -1633,2 kJ/mol 
ΔcHɵ 6761,34 kJ/mol

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
Selfontbrandingspunt Ontplof 260 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Nitrogliserien: Chemiese verbinding Chemie

Vervaardiging

Soos ander organiese nitrate kan nitogliserien vervaardig word uit gliserol met nitreersuur, 'n mengsel van salpeter- en swaelsuur:

      Nitrogliserien: Chemiese verbinding 
      Nitrogliserien: Chemiese verbinding 

Dit moet egter baie versigtig gebeur en die temperatuur moet beheer word om verder oksidasie van die alkohol te verhoed.

Gebruik as plofstof

In 1864 het Alfred Nobel nitrogliserien as 'n plofstof, wat agt keer kragtiger is as buskruit, op die mark vrygestel. Hy het dit as die onstabiele vloeistof in sink vervoer wat tot groot probleme gelei het. In 1867 het hy patent aangevra vir 'n mengsel van nitrogliserien met diatoomaarde wat hy dinamiet genoem het. Dit het die produk veilig gemaak.

Verwysings

Tags:

EsterSalpetersuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiki CommonsBloedingAarverkalkingKomplementêre kleureSkoenlapperKoekie (rekenaarwetenskap)MagnetismeJana CilliersDataverwerkingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Onderwys in Suid-AfrikaVaginaSaldanhaSprokiePaddaGawes van die Heilige GeesToekoms van die AardeKlawers (speelkaarte)AppelFopnuusHokkieNylrivierAmandelGroot vyfRooms-Katolieke KerkTekstielTelwoordCleopatra VIIMiltDikdermLikkewaanVoëlSlag van BloedrivierAngssteuringEnsiklopedieHoofstadDeon MeyerKletsrymWikiquoteMusiekteaterLys van slangeSeksueel oordraagbare infeksieMobutu Sese SekoWinnie Madikizela-MandelaNkosi Sikelel' iAfrikaKoos BekkerKunsmatige intelligensieJaarYstertydperkJavaScriptPad na jou hartSteve HofmeyrFranklin D. RooseveltMenslike skeletPikkewynNederlandsJagluiperdKliniese depressieOnderhandelinge om apartheid te beëindigSeksuele stimulasieWynand StrydomAfrikaanse WikipediaKewerBreinvliesontstekingBetonKatSkaapDiskriminasieBreingewasMaroela MediaMenslike penisgrootteTweede WêreldoorlogBeaufortskaalKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlimaatMaatskaplike verantwoordelikheid🡆 More