Nitroësuur: Chemiese verbinding

Nitroësuur (word soms salpeterigsuur genoem, molekulêre formule HNO2) is 'n swak en monoprotiese suur wat slegs in oplossing, in die gasfase en in die vorm van nitrietsoute (NO−2) bekend is.

Nitroësuur word gebruik om diasoniumsoute van uit amiene te maak. Die resulterende diasoniumsoute is reagense in aso-koppelingsreaksies om aso-kleurstowwe te vorm.

Eienskappe

Algemeen

Naam Nitroësuur 
Sistematiese naam Hidroksidooksidostikstof
Struktuurformule van Nitroësuur
Struktuurformule van Nitroësuur
Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies
Chemiese formule HNO2
Molêre massa 47,013 g•mol-1
CAS-nommer 7782-77-6  
Voorkoms Ligblou oplossing
Fasegedrag
Smeltpunt Slegs bekend in oplossing of as gas
Kookpunt
Digtheid 1 g•ml-1
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa 3,15

Veiligheid

Flitspunt nie flambaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies Chemie

Struktuur

In die gasfase rangskik die vier atome wat 'n molekule nitroësuur vorm hulself op 'n plat vlak. Binne daardie vlak het hulle twee moontlike konformasies. Die planêre nitroësuurmolekule kan beide 'n sin- en 'n anti-vorm aanneem. Die anti-vorm oorheers by kamertemperatuur, en infrarooispektroskopie-metings dui aan dat dit meer stabiel is met ongeveer 2,3 kJ/mol.

Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 
Afmetings van die anti-vorm
Afmetings van die anti-vorm  
Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 
bal-en-stok model van die anti-vorm
bal-en-stok model van die anti-vorm  
Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 
bal-en-stok model van die sin-vorm
bal-en-stok model van die sin-vorm  

Voorbereiding

Nitroësuur word gewoonlik voorberei deur versuring van waterige oplossings van natriumnitriet met 'n minerale suur. Die versuring word gewoonlik by ystemperature uitgevoer. Omdat nitroësuur onstabiel is en vinning ontbind word dit gewoonlik in situ verbruik, dws soos dit voorberei word.

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

Nitroësuur kan ook geproduseer word deur distikstoftrioksied in water op te los volgens die vergelyking

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

Reaksies

Ontbinding

Sien ook: Distikstoftrioksied

Gasvormige nitroësuur ontbind om stikstofdioksied, stikstofoksied en water te vorm:

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

Stikstofdioksied breek op in waterige oplossing en vorm salpetersuur en nitroësuur:

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

In warm of gekonsentreerde oplossings kom die algehele reaksie neer op die produksie van salpetersuur, stikstofoksied en water:

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

Reduksie

Die reduksie-reaksie van nitroësuur word gebruik om baie produkte te skep, insluitend:

Met I- en Fe2+-ione word stikstofoksied (NO) gevorm:

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 
    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

Met Sn2+-ione word distikstofmonoksied (N2O) gevorm:

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

Met swaweldioksied-gas (SO2) word hidroksilamien (NH2OH) gevorm:

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

Met hidrasinium (N2H+5) word ammoniak (HN3) gevorm en daarvan word stikstof-gas (N2) gevorm:

    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 
    Nitroësuur: Struktuur, Voorbereiding, Reaksies 

Atmosfeer van die Aarde

Nitroësuur is betrokke by die osoonreaksies van die onderste atmosfeer, die troposfeer. Die reaksie van stikstofoksied (NO) en water produseer nitroësuur. Wanneer hierdie reaksie op die oppervlak van atmosferiese deeltjies plaasvind, verander die produk maklik deur reaksie met lig tot hidroksielradikale. Hidroksielradikale is hoogs reaktief en ondergaan chemiese reaksies wat hulle kortstondig maak. Wanneer biologiese stelsels aan hidroksielradikale blootgestel word kan dit skade aan selle veroorsaak waar hulle met DNS, lipiede en proteïene kan reageer.

Die Aarde se naghemel word verlig deur verspreide lig wat luggloed genoem word. Dit word word deur stralingsoorgange van atome en molekules geproduseer. Van die mees intense sulke kenmerke wat in die Aarde se naghemel waargeneem is, is 'n groep infrarooi oorgange by golflengtes tussen 700 nanometer en 900 nanometer. In 1950 het Amerikaanse sterrekundige Aden Meinel gewys dat dit oorgange van die hidroksielmolekule was.

Kyk ook

Verwysings

Tags:

Nitroësuur StruktuurNitroësuur VoorbereidingNitroësuur ReaksiesNitroësuur Atmosfeer van die AardeNitroësuur Kyk ookNitroësuur VerwysingsNitroësuurAmienKleurstofNitriet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rudi ClaaseGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondTransatlantiese slawehandelJansenvilleBreinvliesontstekingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNagmaalGasReg tot ‘n gesonde omgewingPerdPolisieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Johannes HahnLys van visseLiefdeKongo-krisisSendelingposisieJo BlackWater (molekuul)KondensasiePornografieSteve BikoBloeddrukVoedingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLetterkundeLenteKompasJagluiperdVoorvoegselBoomHoenderBorskankerVerlede tydHindoeïsmeViëtnamJavaScriptKletsrymSteenkoolTennisVoortrekkermonumentStedelike hitte-eilandMielieCorioliskragMaagNeurenberg-verhoreFotosinteseAngssteuringRonelda KamferEkologieMieliestronkSomerDonkieAustraliëWebjoernaalBoor (element)Diatomiese molekuulSlangBreingewasGriekwa-AfrikaansOraniaVingerseksPapierE-posLarry PageEufemismeMolekuulWolkGautengEiffeltoringNierversakingKuberkrakerUnited Democratic FrontFamilie (verwantskap)AvbobLys van Afrikaanse televisiereekseNederduitsch Hervormde KerkPaarl GimnasiumPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika🡆 More