Nieuport 17: Franse dubbeldekker vliegtuig

Die Nieuport 17 is 'n Franse dubbeldekker vegvliegtuig wat in die Eerste Wêreldoorlog gebruik is.

Die vliegtuig is ontwikkel uit die Nieuport 11 en het sy nooiensvlug in Januarie 1916 voltooi. Dit is in Mei 1916 aan die wesfront ontplooi. Dit was aansienlik beter as die Nieuport 11 met 'n kragtiger motor, langer vlerke en die hele romp is versterk. Eers was dit toegerus met die Le Rhône 100 perdekrag motor en was later toegerus met die Clerget 9B 130 perdekrag motor. Die gevolg was 'n vliegtuig was uiters beweeglik was, 'n hoë snelheid kon behaal en baie goed kon klim. Dit was makliker om die boonste masjiengeweer te laai omrede die Foster-meganisme gebruik was om dit aan die boonste vlerk te monteer. Die vlieënier kon dit herlaai terwyl hy reguit en gelyk vlieg.

Nieuport 17
Nieuport 17: Franse dubbeldekker vliegtuig
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Nieuport
Nooiensvlug Januarie 1916
Bekendstelling Maart 1916
Hoofgebruikers Franse Lugmag
Britse Lugmag
Russiese Lugmag
Ontwikkel van Nieuport 11

Die Duitsers het die vliegtuig net so gekopieer en dit die Siemens-Schuckert D1 genoem. Bobaasvlieëniers soos René Fonck, Georges Guynemer, Charles Nungesser, Albert Ball en Billy Bishop het die vliegtuig gebruik.

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die Nieuport 17:
Item Statistiek
Aantal motors 1
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Le Rhône suierenjin
Kraglewering per motor 120 perdekrag
Vlerkspan 8,2 m
Lengte 5,96 m
Hoogte 2,44 m
Vlerkoppervlakte 14,75 m2
Maksimum opstygmassa 560 kg
Maksimum snelheid 170 km/h
Operasionele hoogte 5 350 m
Uithouvermoë 250 km
Klimvermoë 4,000 m in 19 minute en 30 sekondes
Bewapening Twee 7,7 mm Lewismasjiengewere;
een gesinchroniseerd en die ander op die boonste vlerk.

Sien ook

Bron

Tags:

Eerste WêreldoorlogNieuport 11VegvliegtuigVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

UniegebouNatuurbewaringDiepaartromboseBeesvleisBrandmondsindroomGeskiedenis van erotiese afbeeldingsNeonNoord-KaapNeerslagToutrekVars waterWebwerfGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGroot GatPretoriaMynbedryf van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)WikiquoteHeks van HexrivierKlein vyf diereAdolf HitlerRumatoïede artritisPeriodieke tabelKwaZulu-NatalLys van Suid-Afrikaanse skrywersBernice WestGoudBreinkaartSelfieDoopMenstruasieWikimedia-stigtingInternetReënspinnekopWeervoorspellingYstertydperkDialoog in fiksieVulvaStilleweChristiane JaccottetTelefoonDepressie (gemoedstoestand)DuitsRob HersovWebjoernaalErns GrundlingJazzLugbesoedelingParkinson se siekteKaliumKoorsblaarRooikatAkademiaKultuurLimpopo (rivier)VakbondGeweldLKnopiespinnekopLangste woordAngssteuringSimboolSonnestelselKoppeltekenSamestellende afleidingBysteekAsemhalingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGetalHartversakingKlimaatverandering🡆 More