Nieu-Frankryk

Nieu-Frankryk (Frans: La Nouvelle-France) is 'n Franse kolonie in Noord-Amerika, wat in die tydperk tussen 1608 en 1763 bestaan en naas die gebied van die Sint-Laurensrivier ook die Mississippivallei met Louisiana en Akadië ingesluit het.

Vice-royauté de Nouvelle-France
Vise-Koninkryk Nieu-Frankryk
1534–1763
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Montjoie Saint Denis!
Volkslied: Marche Henri IV
(Frans vir: "Mars van Hendrik IV")
Ligging of Nieu-Frankryk
Ligging of Nieu-Frankryk
Nieu-Frankryk in sy grootste uitbreiding in 1712
Hoofstad Quebecstad
46°49′N 71°12′W / 46.817°N 71.200°W / 46.817; -71.200 71°12′W / 46.817°N 71.200°W / 46.817; -71.200
Taal/Tale Frans
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Koning
 - 1663–1715 Lodewyk XIV
 - 1715–1763 Lodewyk XV
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Begin van die verowering van die gebied 24 Julie
 - Stigting van Quebecstad 3 Julie 1608
 - Verdrag van Utrecht 11 April 1713
 - Artikels van die oorgawe van Quebecstad 18 September 1759
 - Artikels van die oorgawe van Montreal 1760
 - Ontbind 8 September
 - Verdrag van Parys 10 Februarie 1763
Oppervlakte
 - 1712 8 000 000 km2
3 088 817 sq mi
Geldeenheid Livre
Opgevolg deur
Quebec Nieu-Frankryk
Nova Scotia Nieu-Frankryk
Newfoundland Nieu-Frankryk
Saint-Pierre en Miquelon Nieu-Frankryk
Nieu-Spanje Nieu-Frankryk

Jacques Cartier maak namens die Koninkryk van Frankryk reeds in die jaar 1534 aanspraak op die gebied langs die Sint-Laurensrivier en vernoem dit Nieu-Frankryk. Die Franse kolonisering neem egter eers in die jaar 1608 'n aanvang. In hierdie jaar stig die ontdekker Samuel de Champlain die hoofstad Quebecstad en word vervolgens as die eerste goewerneur benoem.

Die Franse koning Lodewyk XIV verklaar die kolonie in 1663 tot koninklike provinsie, en in 1674 kry die provinsie sy eie regering.

Nadat vroeër pogings in 1629 en 1711 misluk het, slaag Groot-Brittanje in 1759 daarin om die gebied te verower. In die Verdrag van Parys van die jaar 1763 erken Frankryk die Britse heerskappy oor die provinsie, wat vervolgens vir administratiewe doeleindes in Opper-Kanada en Neder-Kanada verdeel is.

Kaarte

Sien ook

Tags:

16081763FrankrykFransLouisiana (Nieu-Frankryk)MississippiNoord-AmerikaSint-Laurensrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieTopsy SmithKolorektale kankerBurgerregteKerrieLübeckOrthopteraSwart nasionalismeTswanaFotosinteseAndrew DavisAmhariesLyfstraf in skoleVersoeningsdagJavaScriptOm-te-infinitiefkonstruksieLewerMiltMorfologie (taalkunde)Wayde van NiekerkLuiperdNierversakingWiki CommonsFinale OplossingMiskruierVaalrivierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVenda (taal)Willie JoubertKindersiektesMobutu Sese SekoAardbewingSirkelBateWêreldboekedagLugbesoedelingPiesangOos-KaapVratPad na jou hartSiekteGeslagsgelykheidChatGPTBerghaanKontinentGawes van die Heilige GeesKrieketWoordeboek van die Afrikaanse TaalBronsOplossing (chemie)Onderhandelinge om apartheid te beëindigSuiwelprodukVormErektiele disfunksieSint JorisdagWaterpokkiesAfrikaansLys van Suid-Afrikaanse musikanteFranse RewolusieViëtnamSeksueel oordraagbare infeksieSkaakKarakterisering22 NovemberVaginaJewgeni PrigozjinRefentse MorakeVerenigde State van AmerikaWerwelkolomAfrikaanse WikipediaSikloonCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMangelontstekingWaterbesoedelingKunsmatige intelligensieEkonomiese kwessies in Suid-Afrika🡆 More