Wildetabak

Die Wildetabak (Nicotiana glauca) is 'n genaturaliseerde, klein boom wat oorspronklik vanaf Suid-Amerika kom en het 'n onkruid in groot dele van Suid-Afrika geword; behalwe die Kalahari.

Dit is 'n slanke boom wat opvallend is langs waterlope, paaie en op ander versteurde plekke. Kenmerkend is die blougroen blare en trosse klein, buisvormige blomme.

Wildetabak
Wildetabak
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Nicotiana
Spesie:
N. glauca
Binomiale naam
Nicotiana glauca
Graham

Indringerplant

Dit is 'n kategorie 1b indringerplant dwarsoor Suid-Afrika, en is veral 'n probleem in bewaringsgebiede soos die Krugerwildtuin. Die plant is onsmaaklik en giftig vir huishoudelike en wilde diere.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Wildetabak IndringerplantWildetabak FotogaleryWildetabak Sien ookWildetabak BronWildetabak VerwysingsWildetabak Eksterne skakelsWildetabak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StellenboschByHolocaustBreinvliesontstekingWerkloosheidAfvalbestuurSitrusGrondwet van Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024OssewaSuid-AfrikaKrokodilStam (taalkunde)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaChemiese verbindingStaatstoelaeMosesDie ontstaan van die dramaPad na jou hartBywoordSlawernyNatuurbewaringTransatlantiese slawehandelLieweheersbesieVergelykings (taalkunde)HomofoonVingerseksGewone breukeBoelieryTaalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalResensieSharpeville-slagtingNeonNierHeks van HexrivierFranse RewolusiePretoriaLiesbreukPornografieOlimpiese SpeleIndustriële RevolusieDesmond TutuKoolstofdioksiedAfrikaansNederlandsMuskietBernice WestKuberkrakerTermietKoolhidraatSwawelVaginaVraag en aanbodHemelBesemRubik se kubusMateriaalVloeistofMagsverheffingProstaatklierWet op Bantoe-onderwysSeksposisieStadTuisbladLien se lankstaanskoeneBeeldspraakTolla van der MerweProvinsies van Suid-AfrikaVerantwoordelikheidDieregeluideGoogle MapsDepressie (gemoedstoestand)OrgasmeRymKweekhuiseffek🡆 More