Nicolas Jacobus Smit

Nicolas Jacobus Smit (30 Mei 1837, Graaff-Reinet - 4 April 1896) was 'n onderpresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek en generaal tydens die Eerste Vryheidsoorlog.

Na sy geboorte in Graaff-Reinet trek hy saam met sy ouers na die Transvaal. Hier veg hy in die oorloë teen die swart stamme onder andere ook teen die opperhoofde Sechele en Makapan. Hy vestig hom in Potchefstroom en word 'n veldkornet in 1864. In 1876 veg hy teen Sekoekoeni. In 1880 tree hy op sy plaas af maar met die uitbreek van die Eerste Vryheidsoorlog is hy weer na die veld. Hy onderskei hom tydens die Slag van Ingogo. Nadat vrede gesluit is, word hy 'n Volksraadlid vir Middelburg en in 1893 is hy aangestel as lid van die Onafhanklikheids-afvaardiging. In 1886 word hy onderpresident van Zuid-Afrikaansche Republiek. Hy is in 1896 oorlede.

Nicolas Jacobus Smit
Nicolas Jacobus Smit

Geboortedatum 30 Mei 1837
Geboorteplek Doornbos, Graaff-Reinet, Kaapkolonie
Sterfdatum 4 April 1896 (48 jaar oud)
Sterfplek Pretoria, Zuid-Afrikaansche Republiek
Lojaliteit Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek
Veldslae/oorloë Eerste Vryheidsoorlog

Bron

Tags:

183718641876188018861893189630 Mei4 AprilEerste VryheidsoorlogGraaff-ReinetMiddelburgPotchefstroomSlag van IngogoVeldkornetZuid-Afrikaansche Republiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordBeaufortskaalHidroëlektrisiteitMynbedryf van Suid-AfrikaKatoenLys van Afrikaanse rolprenteWhatsAppDistrik SesOnomatopeeKlankWet op NaturellengrondLeeudoringstad-spoorwegrampVoorsetselKimberleyKunsmatige algemene intelligensieCalviniaSwangerskapGawes van die Heilige GeesAngssteuringFiela se kind (rolprent)PornografieMiltMusiekDaggaKultuurOlimpiese SpeleGroot vyfDiarreeDieregeluideVingerseksDurbanNetbalIngenieursweseVolhoubaarheidKlimaatveranderingRumatiekVersoeningsdagInternetNasionale PartyHoenderKoppeltekenEnsiklopedieTydBaälGeskiedenis van die BoererepubliekePoësieBoontjieWoordeboekEienaamBlaarKindermishandelingWoestynWeer (meteorologie)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AtmosfeerSokkerStereotipeSosiale media1990Desmond TutuProvinsies van Suid-AfrikaSikloonTropiese sikloonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaElon MuskTydsoneNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWieg van die MensdomCristiano RonaldoSeekatSpringbokGroot TrekBipolêre gemoedsteuringWoordMorfologie (taalkunde)VarkgriepVerstedeliking🡆 More