Nicolae Ceaușescu

Nicolae Ceaușescu (/tʃaʊˈʃɛskuː/, Romanian: (listen); 26 Januarie 1918 - 25 Desember 1989) was 'n Roemeense kommunistiese politikus en leier.

Hy was van 1965 tot 1989 die sekretaris-generaal van die Roemeense Kommunistiese Party gewees, en was derhalwe die tweede en laaste kommunistiese leier van Roemenië. Hy was ook die land se staatshoof vanaf 1967, president van die Staatsraad, en vanaf 1974 ook gelyklopend president van die Republiek, tot sy omverwerping en teregstelling in die Roemeense Revolusie in Desember 1989 wat deel gevorm het van 'n reeks anti-kommunistiese opstande in die Sowjetunie en elders in Oos-Europa in 1989.

Nicolae Ceaușescu
Nicolae Ceausescu

Eksterne skakels

Tags:

19181989Oos-EuropaRoemeniëSowjetunie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BiologieGewone breukeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPretoriaHeks van HexrivierSkarlakenkoorsAardeOlimpiese Somerspele 2024OopbroninhoudSokkerLys van Afrikaanse televisiereekseGawes van die Heilige GeesOraniaFanie ViljoenN.P. van Wyk LouwLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDialoog in fiksieMasturbasieWet op Verbod van Gemengde HuwelikeMondMark (ekonomie)BysteekBelgiëAarverkalkingDiarreeKlein-KarooBestaansboerderyAfrikaansToekoms van die AardeSamestellende afleidingPaarl GimnasiumTolla van der MerweSuid-AfrikaVraag en aanbodNeurenberg-verhoreTermietVloeistofEmosieLionel MessiVennootskapJaco JacobsFinale OplossingErektiele disfunksieKangogrottePornografieStam (taalkunde)OogproblemeLetterlike en figuurlike taalgebruikTuisbladNic de JagerSlangWêreld- Ekonomiese ForumDuitsZoeloesElandréGrondwet van Suid-AfrikaHorlosieBreingewasBreinTweede WêreldoorlogNederlandsBywoordLangste woordPenisNasionalismeLeesMaatskappyKameelperdAardverwarmingKwame NkrumahCleopatra VIISteenkool in Suid-AfrikaHaasSinoniem🡆 More