Nico Panagio

Nico Panagio (gebore Panagiotopoulos, 25 Augustus 1971) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en TV-aanbieder.

Panagio is veral bekend vir sy rol as George Kyriakis in 7de Laan. Hy het al in 'n paar Afrikaanse rolprente gespeel, onder andere Semi-soet en Vrou Soek Boer. Hy het ook as aanbieder vir programme soos die Suid-Afrikaanse Survivor en Top Billing opgetree. Hy is getroud met Christi Panagio.

Nico Panagio
Geboortenaam Nicolaos Panagiotopoulos
Geboorte 25 Augustus 1971
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur
Rolprente Semi-Soet, Vrou soek boer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

  • 7de Laan (TV-reeks), 2000 as George Kyriakis (2001-)
  • Zone 14 (TV-reeks), 2005 as Mr. Big
  • Ella Blue (TV-minireeks), 2008 as Gabriel 'Bok' Bockelman,
  • Semi-soet, 2012 as J.P. Basson
  • Konfetti, 2014 as Jean.
  • Vrou soek boer, 2014 as Neil

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

7de LaanSemi-soetSuid-AfrikaTop BillingVrou Soek Boer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Parasitiese siektesNasionale PartyBevolkingOrtopedieAborsieAnglo-BoereoorlogWelwitschiaEkonomieArmoedeverligtingSimboolJohannesburgKaartKalenderDieregeluideGoudSkisofrenieGewasboerdery in Suid-AfrikaDemi Lee MooreLKaapse VlakteMotorvoertuigMaselsKewerVervoerJo BlackWisselkoersHoofpynKoolhidraatDramaMensMierKoppeltekenLeonardo da VinciGezina, PretoriaBoomslangCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWêreldwye webVratVennootskapWoudMorfeemSteenkool in Suid-AfrikaHamburgerDermpoliepSenuweestelselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Wet op Bantoe-onderwysHokkieKoorsblaarTreinLys van kleureSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeNatuurNederlandSkrywerKlereLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGalblaasApokriewe boekeRookgewoonteStokely CarmichaelOrthopteraBynierRomanMadison IvyHeuningbyWater (molekuul)Groot GatGeelsugVeelvoudige sinAntoniemWatersuiweringPrimêre sektor van die ekonomiePlantluisProteïenKoolstofdioksied🡆 More