Nichelle Nichols: Amerikaanse aktrise

Nichelle Nichols (28 Desember 1932 – 30 Julie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger.

Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), Star Trek V: The Final Frontier (1989), en Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Nichelle Nichols
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Grace Dell Nichols
Geboorte 28 Desember 1932
Robbins, Illinois, Verenigde State
Sterfte 30 Julie 2022 (op 89)
Silver City, New Mexico, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1959–2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1982: Star Trek II: The Wrath of Khan
  • 1986: The Supernaturals
  • 1989: Star Trek V: The Final Frontier
  • 1991: Star Trek VI: The Undiscovered Country
  • 2002: Snow Dogs
  • 2008: Lady Magdalene's
  • 2008: The Torturer
  • 2012: This Bitter Earth
  • 2016: Invisible Universe
  • 2018: From the Bridge
  • 2018: American Nightmares
  • Drones, Clones and Pheromones
  • Noah's Room
  • The Con of Wrath
  • The Order
  • Ryan's Room
  • Noah's Room

Televisiereekse

  • 1965: The Gypsy Rose Lee Show
  • 1966: Star Trek
  • 1973: Star Trek: The Animated Series
  • 1992: Inside Space
  • 1994: Baadasss TV
  • 2009: The Cabonauts
  • 2010: Iron Core Talk
  • 2017: Renegades
  • 2017: Surge of Power: Big City Chronicles

Televisierolprente

  • 1964: Great Gettin' Up Mornin'
  • 1999: Moonshot - the Spirit of 69
  • 2007: Star Trek: Beyond the Final Frontier
  • 2009: Bring Back... Star Trek
  • 2016: Building Star Trek

Video's

  • 1999: A Stitch in Time
  • 2004: Reflections on Spock
  • 2007: Star Trek: Of Gods and Men
  • 2011: Billy Blackburn's Treasure Chest: Rare Home Movies and Special Memories
  • 2012: Skrip featuring Social Club and Alex Medina: Illogical

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Nichelle Nichols FilmografieNichelle Nichols VerwysingsNichelle Nichols Eksterne skakelsNichelle Nichols202230 JulieVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonSinkWitbankGeskiedenis van kindermishandelingGasMetaalWiki CommonsJode in Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingSilwerLiefdeDrakensbergeJodeSiya KolisiDermpoliepMiltWêreld- Ekonomiese ForumGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogTropiese sikloonSkoolRenosterPseudowetenskapChatGPTLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSmeltpuntNarsistiese persoonlikheidsteuringAfleiding (taalkunde)ElandréNag van die lang messeGeldeenheidMaselsDikdermVoëlBraaiSanskritTopsy SmithPenisCalviniaAkroniemAnale kankerDiepaartromboseKindersiektesOrtopedieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLiewe HeksieBronsOlifantBreyten BreytenbachXenofobieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAmhariesNoord-KaapSwartrenosterKlereMiddelmisbruikNommertekenWillie JoubertDawidHorlosieRudi ClaasePersEthiopiëStollingsgesteenteBrandmondsindroomFrankrykTweede VryheidsoorlogStaalArendFiela se kindSeisoenVerkoueApartheidDiarreeNasionale Vrouedag🡆 More