Nicaraguameer

Die Nicaraguameer of Cocibolca of Granada (Spaans: Lago de Nicaragua, Lago Cocibolca, Mar Dulce, Gran Lago, Gran Lago Dulce of Lago de Granada) is die grootste meer in Sentraal-Amerika en is in die suidweste van Nicaragua net noord van die grens tot Costa Rica geleë.

Nicaraguameer
Nicaraguameer
'n Uitsig oor die Nicaraguameer
Nicaraguameer
Kaart van die Nicaraguameer
Koördinate:11°37′N 85°21′W / 11.617°N 85.350°W / 11.617; -85.350 85°21′W / 11.617°N 85.350°W / 11.617; -85.350
Ligging:Nicaragua
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:8 264 km² (3 191 myl²)
Maksimum diepte:26 meter (85 voet)
Volume:108 km³ (26 myl³)
Lengte:161 km (100 myl)
Breedte:71 km (44 myl)
Opvangsgebied:41 600 km² (16 062 myl²)
Invloei:Río Tipitapa
Uitvloei:Río San Juan
Eiland/e:400+
Nedersettings:Altagracia, Granada, Moyogalpa, San Carlos, San Jorge

Met 'n oppervlakte van 8 264 km² is dit die derde grootste meer in Latyns-Amerika ná die Maracaibomeer en die Titicacameer. In die noordooste van die Nicaraguameer is die hoofstad van Nicaragua, Managua, geleë.

Nicaraguameer
'n vroeë ontwerp vir die Panamakanaal (bo) en die Nicaraguakanaal (onder) omstreeks 1888

Die Nicaraguameer is deur die Río Tipitapa met die Managuameer verbind en deur die Río San Juan met die Karibiese See. Net oos van die meer is die kus van die Stille Oseaan geleë. Daar is herhaaldelik oorweeg om die Karibiese See langs die Río San Juan en die Nicaraguameer met die Stille Oseaan te verbind. Die projek staan as die Nicaraguakanaal bekend en sal in direkte kompetisie met die Panamakanaal wees.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Costa RicaLatyns-AmerikaManaguaMaracaibomeerNicaraguaSentraal-AmerikaSpaansTiticacameer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkanismeTegnologieMaroela Media633MusiekSeksueel oordraagbare infeksieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVryheidsdagPenisWilna SnymanBlack SashLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWiki CommonsSiya KolisiEk is 'n Afrikaan (toespraak)Christiaan Frederik BeyersTopsy SmithAppel (sanger)IsraelDuitse maselsNazi-DuitslandAfrikanersMusieksimboleLenteEuropaKrimpvarkieOrale seksApokriewe boekeAborsieWaarheid-en-versoeningskommissieDiepaartromboseYslandOligopolieMiddeloorontstekingMoedersdagGautengMisdaadDikdermOseaanSeptimius AwardsInternetSpelerposisies in rugbyMartin Luther King jr.RoofvoëlWebwerfTelevisiePoesGrootste rampe in Suid-AfrikaSoogdierWelwillendheidsdagSirkus7de LaanOu Apostoliese KerkResensieVarkBateLys van Afrika-landeKrieketSteenkoolWerkwoordWiskundige terminologieMenseregtedagDansWillie JoubertOnderhandelinge om apartheid te beëindigAfrikaProteïenSout (chemiese stof)Woordeboek van die Afrikaanse TaalShakaTamatieBreyten BreytenbachCristiano RonaldoBronsVaginaVerkleinwoordJeuksiekte🡆 More