Nicéphore Niépce

Nicéphore Niépce (geb.

Joseph Niépce; 7 Maart 1765 – 5 Julie 1833) was ’n Franse uitvinder, wat veral bekend is as een van die uitvinders van fotografie. Hy het heliografie uitgevind, ’n tegniek waarmee die wêreld se oudste foto wat behoue gebly het, View from the Window at Le Gras, in 1826 geneem is.

Nicéphore Niépce
Nicéphore Niépce
Nicéphore Niépce, omstreeks 1795.
Gebore
Joseph Nicéphore Niépce

(1765-03-07)7 Maart 1765
Chalon-sur-Saône, Saône-et-Loire, Frankryk
Sterf05 Julie 1833 (op 68)
Saint-Loup-de-Varennes,
Saône-et-Loire
NasionaliteitFrans
BeroepUitvinder
Bekend virFotografie
Binnebrandenjin
Handtekening
Nicéphore Niépce

Nog een van sy uitvindsels is die binnebrandenjin, wat hy uitgedink, geskep en saam met sy ouer broer, Claude Niépce, ontwikkel het.

Verwysings

Tags:

FotografieFrankryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrymesselaryDrie-eenheidGevolge van aardverwarming op oseaneGewasboerdery in Suid-AfrikaVaginale kankerMantisMigrasie van diereDuitse maselsKrugerwildtuinHartseerGrondsoorteDuitslandBeurtkragEkonomiese sektorPinksterSpysverteringstelselPornografieGeskiedenis van die BoererepubliekeJaco JacobsLettergreepWinterGetalSuurstofMiltBevolkingWaterkringloopKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOlimpiese SpeleDiskriminasieNicole StraussAkademiaInentingTermiese geleidingsvermoëMusiekMenstruasieKatReënErfenisWerkwoordKappie (skryfteken)BeeldspraakAtletiekHerfsImpakte van toerismePeach van PletzenOrgasmeInnes en Franna BenadéLPretoriaRacheltjie de BeerGemeenskapsorganisasieMorfologie (taalkunde)AssonansieKolorektale kankerToerismeJuraOm-te-infinitiefkonstruksieHomoniemVoornaamwoordRonelda KamferTaalOnomatopeeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsResensieBank (finansiële instelling)ToringAfrikanersHector PietersonKoorsblaarDomkragBiodiversiteitUitwerking van klimaatsveranderingLuiperdWikiquoteSelfkonsepJakkalsSpoorvervoer in Suid-AfrikaDemi Lee Moore🡆 More