Nianell

Nianell (gebore 1971 as Sonia Nel) is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat in Omaruru in Namibië gebore is.

Sy het internasionale bekendheid verwerf met treffers soos "Who Painted The Moon" en "Angel tongue". Van haar Afrikaanse treffers sluit in Magaliesburgse Aandlied en Sal jy onthou.

Nianell
GeboortenaamSonia Nel
Gebore1971
Omaruru, Namibië
Beroep(e)Sangeres, skrywer, motiveringsspreker
InstrumenteStem, klavier. akoestiese kitaar
Jare aktief2002 – nou
EtiketteNianell Enterprises
Webwerfnianell.co.za

Haar liedjie, I Hold the Sun and the Moon in my Hands is benoem vir die 2010 Liedjie van die Jaar by die LA Music Awards.

Nianell se suster, Riana Nel is ook 'n sangeres in eie reg, maar fokus meer op geestelike musiek.

Diskografie

  • Who painted the moon, 2002 (CD)
  • Angel tongue, 2004 (CD)
  • Life's gift, 2006 (CD)
  • As one, 2007 (Lewendige opname, konsert by Emperor's Palace)
  • I know I'm lucky, 2008 (CD)
  • It Takes Two (saam met Dozi), 2009 (CD en DVD)
  • Sand & Water (2010)
  • My Heart (2012)

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Nianell DiskografieNianell VerwysingsNianell Sien ookNianell Eksterne skakelsNianellAfrikaansNamibiëOmaruruSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunismeLys van landeRenaissanceIronieLiewe HeksieCyril RamaphosaAssonansieLettergreepLetterkundeKomplementêre kleureAustraliëKultuurNierversakingGianna MichaelsSendelingposisieSonenergieVisLenteEkonomieErfenisPuberteitSeestroomHidroulikaMielieInfeksieVlagterminologieKarlien van JaarsveldSilwerApartheidHipoteseHoofkarakterDieretuinWoudWoestynAngolaGasVoegwoordOos-KaapTermietHolocaustTropiese sikloonVersamelnaamVigsSeksuele stimulasieDepressie (gemoedstoestand)GemeenskapVerstedelikingDwelmonttrekkingAfro-AmerikanersRivierGesondheidCovid-19-pandemieMIVAalwynTekstielBruin menseMusiekJacobus Hendrik PierneefSosiale mediaDoc ImmelmanAppelBloemfonteinFacebookKasteel die Goeie HoopHemelvaartStam (taalkunde)HomoseksualiteitWaterpokkiesSebraEngelandBateC. Louis LeipoldtSokkerBosluisbytkoorsDeon Meyer🡆 More