Nuus24

Nuus24 was 'n Afrikaanse nuuswebwerf wat gebeure op plaaslike en internasionale vlak gedek het.

Nuus24
Nuus24
Tipe webblad Nuus
Taal(e) Afrikaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar 24.com
Huidige status Gedeaktiveer
URL nuus24.com (buite werking)

Nuus24 is deur 24.com, 'n lid van die Online Publishers Association, bestuur.

Op 1 Augustus 2013 is alle inhoud van die webwerf verwyder en vervang met skakels na artikels in Die Burger, Beeld en Volksblad. Vandag is die skakel slegs 'n aanstuur na die Engelse weergawe van die webtuiste.

Die webwerf se Engelse weergawe staan as News24 bekend en is steeds by news24.com beskikbaar. Netwerk24 is in 2015 gestig as 'n platform vir die Afrikaanse koerante Die Burger, Beeld, Volksblad, en Rapport, en die tydskrifte Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Baba en Landbouweekblad.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rugbywêreldbeker 1987Apostoliese GeloofsendingKnopiespinnekopZack du PlessisPornhubPalmsondagSkarlakenkoorsBybelSkaakVolhoubaarheidWladimir PoetinTrappe van vergelykingHartVoorsetselNiersteenSarah Rose KarrGoeie VrydagTurkyePersoonlikheidOrthopteraProstaatklierNederlandOpgestopte speelgoedSuid-Afrikaanse WeermagBoomGeboortePublieke domeinDundermWikimaniaGoogleAswoensdagSpookvoëlInsekTongaanse nasionale rugbyspanGebande muishondCobus RossouwTongDepressie (gemoedstoestand)FinlandWallisMarita NapierRugbywêreldbeker 2023NarsismeW3CTuberkuloseWaarheid-en-versoeningskommissieAmalia UysSuurstofBorskankerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDeon MeyerKasteel die Goeie HoopVlag van LibanonKrokus Stadsaal-aanvalVlag van AfghanistanWayback MachineCMagda van BiljonDanie du ToitKlitorisJerusalemBloutongsiekteKunsmatige intelligensieMuggieRussiesAlfabetDulcie van den BerghHorlosieMangelontstekingWortelEierleierPornografiese akteurSeksuele stimulasie🡆 More