Newark, New Jersey

Newark is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat New Jersey en die administratiewe setel van Essex County met 'n bevolking van 277 140.

Dit is 13 km wes van Manhattan, New York en 25 km suid van Paterson, New Jersey in die hart van New Jersey se Gateway Region geleë en maak deel uit van die metropolitaanse gebied van New York.

Newark
The Brick City
Newark, New Jersey

Kaart Wapen
Newark, New Jersey
Vlag
Newark, New Jersey
 Land Newark, New Jersey Verenigde State
 Deelstaat Newark, New Jersey New Jersey
 Koördinate 40°44′N 74°11′W / 40.733°N 74.183°W / 40.733; -74.183
 Gestig in 1666
 Geïnkorporeer op 21 Februarie 1798
11 April 1836
 Oppervlakte:  
 - Totaal 67,3 vk km
 - waarvan land 61,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-83,3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 277 140
 - Bevolkingsdigtheid 5 034,8/vk km
 - Metropolitaanse gebied 18 818 536
 Tydsone EST (UTC -5)
Somertyd: EDT (UTC -4)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentale en
subtropiese trekke
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 12,7 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -0,4 °C / 25,1 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1174,8 mm
 Burgemeester Cory Booker
 Amptelike Webwerf newark.nj.us

Dit is een van die belangrikste vervoerknooppunte in die VSA ten opsigte van lug-, see- en spoorvervoer. Danksy die ligging aan die Newark-baai naby die Atlantiese Oseaan het Newark se hawefasiliteite in Port Newark tot die belangrikste houerterminaal in die deelstate New York en New Jersey ontwikkel.

Newark is in 1666 deur immigrante uit die gelyknamige Britse stad gestig. Sy bynaam is The Brick City ("Die Baksteenstad"). Newark is die setel van 'n verskeidenheid kulturele en tersiêre onderwysinstellings soos Rutgers University en die New Jersey Institute of Technology, asook die hoofkwartier van groot sakeondernemings soos Prudential Financial en PSEG.

Eksterne skakels

Tags:

County (Verenigde State)ManhattanNew JerseyNew York StadVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstertydperkNieuwoudtvilleTuisbladVeeartsLys van bekende Suid-AfrikanersKwaZulu-NatalVolstruisIronieRumatiekKlimaatveranderingVolhoubare ontwikkelingVarkSelfmoordLetterkundeAdolf HitlerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTegnologieVerdampingMenstruasieFinale OplossingLeierAborsie in Suid-AfrikaClanwilliam-sandvisMisdaadGoogleSwartbewussynsbewegingKatSosiale ordeNatuurrampIdioomSinkHeidelberg, GautengKaartMeervoudElandréNederlandsHartOogMaagsweerKletsrymTelefoonMusiekKultuurSportKReënTelevisieBoer Soek 'n VrouAlkoholismeWayde van NiekerkSkarlakenkoorsDieremishandelingHoenderLionel MessiSeksueel oordraagbare infeksieDuitslandKostuumsMikro-ekonomieSowjetunieKaapse florarykJan van TonderTydGreen PornoOseaanBorsPikkewynSoutsuurSaartjie BaartmanBreinSelfstandige naamwoordSharpeville-slagtingKolonoskopieHibernasieMark (ekonomie)OrthopteraPersentasieBeeldspraakInsek🡆 More