Neutmuskaat

Neutmuskaat (ook bekend as pala in Indonesië) is een van die twee speserye - die ander is foelie - afkomstig van verskeie spesies van die boom in die genus Myristica.

Die belangrikste kommersiële spesies is Myristica fragrans, 'n immergroen boom wat inheems is aan die Banda-eilande in die Molukke (of "Spesery-eilande") van Indonesië.

Neutmuskaat
Neutmuskaatsade
Neutmuskaat
Foelie in die neutmuskaatvrug
Neutmuskaat
Neutmuskaatfoelie

Neutmuskaat is die saad van die neutmuskaatboom, rofweg eiervormig en sowat 20 - 30 mm lank en 15 - 18 mm breed, en weeg tussen 5 en 10 g droog, terwyl die foelie die gedroogde rooi skilbedekking van die saad verteenwoordig. Die eerste oes van neutbome vind 7-9 jaar na aanplanting plaas, en die bome bereik volle produksie na twintig jaar. Neutmuskaat word gewoonlik gebruik in poeiervorm. Dit is die enigste tropiese vrugte wat die bron is van twee verskillende speserye. Verskeie ander kommersiële produkte is ook afkomstig van die bome, insluitende essensiële olies, onttrekte oleoharse en neutmuskaatbotter.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

IndonesiëMolukke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkerpioenKaapstadLangste woordKimberleyDrakensbergeNasionale VrouedagDonderstormKrugerwildtuinKlein vyf diereLetterlike en figuurlike taalgebruikJanie du PlessisMolekuulKletsrymGewone breukePaarl GimnasiumWebjoernaalVulkaanAluminiumPornografiese akteurPlantMetaalBrandmondsindroomKunstenaarVoornaamwoordBloeddrukSirkelEskomOos-KaapLys van Griekse mitologiese figureDramaMynbouKameelperdAfrikaKoppeltekenGroepsdrukBreinkaartEkologieLarry PageSlangIngrid JonkerIndiëJan van RiebeeckBysteekWaterstofOlimpiese SomerspeleRekenaarSeksuele opwekkingDie ontstaan van die dramaEjakulasieKweekhuisgasOrgasmeHartaanvalSkilpadAfrikaanse taalleerDiatomiese molekuulInsekSwartrenosterVleilandPampoentjiesYsterHoenderWiskundige terminologieAlkoholismePenisSwangerskapPrimêre sektor van die ekonomieAarverkalkingGroot TrekRumatiekKommunikasieAfvalbestuurGamelanGoogle MapsDiarree🡆 More