Neurowetenskap

Neurowetenskap (of neurobiologie) is die wetenskaplike bestudering van die senuweestelsel.

Dit is ’n multidissiplinêre tak van biologie wat te doen het met die anatomie, biochemie, molekulêre biologie en fisiologie van neurone en neurale netwerke. Dit steun ook op ander terreine soos wiskunde, farmakologie, fisika, ingenieurswese en psigologie.

Neurowetenskap
’n Tekening deur die neurowetenskaplike Santiago Ramón y Cajal (1899) van neurone in ’n duif se kleinharsings.

Opsomming

Die omvang van neurowetenskap het mettertyd vergroot om verskillende benaderings in te sluit tot molekulêre, sellulêre, ontwikkelings-, strukturele, evolusionêre, funksionele, rekenaars-, psigososiale en mediese aspekte van die senuweestelsel. Dit het ook aanleiding gegee tot ander dissiplines soos neuro-opvoeding, -etiek en -regte.

Vanweë die toenemende getal wetenskaplikes wat die senuweestelsel bestudeer, is verskeie vooraanstaande organisasies gestig om ’n forum vir alle neurowetenskaplikes en –opvoeders te verskaf. Die Internasionale Breinnavorsingsorganisasie is byvoorbeeld in 1960 gestig, die Internasionale Vereniging vir Neurochemie in 1963 en die Vereniging vir Neurowetenskap in 1969.

Kyk ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Neurowetenskap OpsommingNeurowetenskap Kyk ookNeurowetenskap VerwysingsNeurowetenskap Eksterne skakelsNeurowetenskapAnatomieBiochemieBiologieFisikaFisiologieIngenieursweseMolekulêre biologieNeuronPsigologieSenuweestelselWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MolekuulRooikatGroot GatMagsverheffingByvoeglike naamwoordFaf de KlerkAardverwarmingWitrenosterBreinStadPersRudi ClaaseMosesMobutu Sese SekoSuid-Afrikaanse GrensoorlogWinterVraag en aanbodIndustriële RevolusieKuberkrakerHoofkarakterKrugerwildtuinKindermishandelingIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieWaterOogproblemeHeuningbyRassismeJakkalsKorrupsieKultuurNelson MandelaSelfieReënVaginale kankerSeptimius AwardsWaterkringloopWikimedia-stigtingBeesBrendan PeyperLys van Afrikaanse skrywersPlantLandbouAnrich HerbstOmtrek, oppervlakte en volumeProstaatkankerGeboorteSpelerposisies in rugbyGriekwa-AfrikaansGalileo GalileiEskomWetenskaplike metodeVarkErfenisDarwinismeKaapstadse waterkrisis 2015-2018Martin Luther King jr.JohannesburgPseudowetenskapAardedagTaalfossielWikiGeografie van Suid-AfrikaHeidelberg, GautengDistillasiePornhubBosluisbytkoorsMetaalTransatlantiese slawehandelBeurtkragEiffeltoringJan-Willem BreureNoord-KaapOraniaMuishond🡆 More