Netvlies

Die netvlies (ook retina genoem), is die binneste laag van die oog wat kelkievormig van agter na voor tot by die siliêrliggaam strek.

Die retina bestaan uit ligsensitiewe reseptororgaantjies, wat as keëltjies en stafies bekend staan. Die orgaantjies bevat pigmente wat deur lig in chemiese stowwe opgebreek word vir die opwekking van senu-impulse (lig energie word dus omgeskakel na elektriese energie). Die elektriese impulse word dan na die brein gelei vir vertolking. Tydens vertolking word die elektriese impulse omgeskakel in beelde wat dan waargeneem word. Benewens die reseptore, is daar 'n donker gepigmenteerde laag teenaan die choroïed wat verhoed dat die ligstrale weerkaats en versprei (retinale pigmentepiteellaag). Die retina is baie dun en kan net soos nat kladpapier by hantering skeur.

Netvlies
Deursnee van 'n oog
netvlies (retina), reënboogvlies (iris), horingvlies (cornea), geel vlek (macula lutea), oogsenuwee, lens, pupil

Tags:

BreinOog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeleggingLionel MessiMediese diagnoseKaliumSonpaneelRooibokJeanette FerreiraGeografie van Suid-AfrikaMiddelmisbruikLuiperdJakkalsSublimasiePseudowetenskapHartversakingMark (ekonomie)LandbouTerracottaleërKnieHartaanvalDierPussy RiotHibernasieNazi-DuitslandRacheltjie de BeerRenosterJudaïsmeSelfkonsepLys van myne in Suid-AfrikaHerfsDikdermBywoordKonsentrasiekampInfeksiePriemgetalLys van kinderspeletjiesAarde se atmosfeerLys van politieke partye in Suid-AfrikaSwangerskapAfrikanerweerstandsbewegingInkomsteOogproblemeSelakantSeegolfHeupvervangingUitwerking van klimaatsveranderingGeslagsgelykheidLewerLenteAfrikaansIngenieursweseHolocaustAluminiumSoortnaamLys van Griekse mitologiese figureVersoeningsdagSelGetalVraag en aanbodLys van musiekinstrumenteVaginale kankerToerismeSkuinsstreepKindermishandelingGipsCleopatra VIIChemiese verbindingPad na jou hartRymEkonomie van Suid-AfrikaAnti-inflammatoriese middelPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSwaelWillie JoubertLeah van NiekerkDesimale breukeGrond🡆 More