Bruineend: Voëlspesie

Die bruineend (Netta erythrophthalma) is redelike groot eend en algemene standvoël.

In Engels staan die voël bekend as die Southern Pochard en in Duits as die Rotaugenente.

Bruineend
Bruineend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Netta
Spesie:
N. erythrophthalma
Binomiale naam
Netta erythrophthalma
(Wied-Neuwied, 1833)

Identifikasie

Die voël word 48 tot 51 cm lank en weeg 550 tot 950 gram. Dit is donkerbruin van kleur. Die mannetjie het 'n ligblou snawel en helderrooi oë. Die sye is bleker en kastaiingbruin. Die verskil baie van die bloubekeend. Tydens vlugte het beide geslagte 'n sigbare wit vlerkstreep wat tot op die hoofslagvere strek.

Die wyfie is donkerbruin, maar nie so besonderse donker-sjokoladebruin soos die mannetjies nie. Die wyfie het ligte gesigsvlekke op die basis van die snawel en die ander kenmerk is 'n wit sekelmaan agter die oog. Die jong voël lyk soos die wyfie, maar sonder die sekelmaan.

Habitat

Die voëls leef by mere en damme en verkies dieper water.

Dieet

Hulle soek hoofsaaklik kos deur te duik maar wei en plas ook. Hul voedsel bestaan uit waterdiertjies en waterplante.

Broeigewoontes

Die nes word tussen die riete, naby water gebou.

Verspreiding

Die bruineend is volop in Suid-Afrika en kom voor van die Kaap tot in Etiopië

Sien ook

Bron

Tags:

Bruineend IdentifikasieBruineend HabitatBruineend DieetBruineend BroeigewoontesBruineend VerspreidingBruineend BronBruineend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SikloonVryheidsmanifesBorskankerMIV/vigs in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseBeurtkragTelevisieNatuurrampBoelieryLangste woordRacheltjie de BeerAppel (sanger)7de LaanKlimaatveranderingSeksuele stimulasieRenaissancePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDeon MeyerJapanAdolessensieKaaps-Hollandse stylWaterDiamantbedryfSamestellende afleidingPornografiese akteurBevolkingsafnameAalwynLeierOseaanbesoedelingLys van kinderspeletjiesAfrikaanse woordelys en spelreëlsLandbouOrganisasie sonder winsoogmerkParysAardbewingSwartrenosterCleopatra VIISekondêre sektor van die ekonomieMaroela MediaGemeenskapPseudowetenskapWoudPieter PieterseDansBloedsomloopstelselMensToestand van materieKomplementêre kleureMotreënLabia (geslagsdele)KoringYouTubeMynbouSelfmoordSuurstofVerkragtingLys van kleureHomoseksualiteitBestuiwingLewerPoësieSinoniemNicole StraussEreksieSlag van Cuito CuanavaleSpierHoërskool Sentraal, BloemfonteinSeevlakstygingSonenergieKatProteaUnited Democratic FrontBaarmoederInvloed van vigs op die ekonomie🡆 More