Nightingale-Streepkoppie

Die Nightingale-streepkoppie (Nesospiza questi) is 'n standvoël wat leef en nesmaak op die Nightingale-eiland.

Dit word in Engels die Nightingale Finch genoem.

Nightingale-streepkoppie
Nightingale-Streepkoppie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Nesospiza
Spesie:
N. questi
Binomiale naam
Nesospiza questi
Lowe, 1923

Identifikasie

Die voël word tot 16 cm lank. Die voël leef saam met die Dikbekstreepkoppie en kan maklik verwar word met die Inaccessible-streepkoppie.

Hulle leef as pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond of soek na insekte op die Phylica-struike.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Nightingale-Streepkoppie IdentifikasieNightingale-Streepkoppie Sien ookNightingale-Streepkoppie BronNightingale-Streepkoppie VerwysingsNightingale-Streepkoppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TandbederfVersoeningsdagGeskiedenis van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaHortologieSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeBlourokkeOrthopteraToekoms van die AardeMonoloogGipsSebraVerkoueKriekWerkwoordVersamelnaamVratPenisDeelwoordGemeenskapsorganisasieSuid-Afrika-WetPornografiese subgenresNoag se arkDroomMeervoudDokterOorkruipersTreinSwaelErosieGewasboerdery in Suid-AfrikaFiksieJak de PriesterAluminiumAngolese BurgeroorlogRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Chemiese verbindingFilistyneNelson MandelaJudaïsmeMangelBestuiwingWikipediaGriepDiamantHemelvaartsdagRumatiekVars waterVlagterminologieSeksposisieKnieLys van elemente volgens simboolKoolstofdioksiedBysteekBreinkaartParasitiese siektesWapen van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GoudStereotipeMikro-ekonomieTrappe van vergelykingGemeenskapPlastiekSpeelkaartNetbalKommunikasieKarooAntisemitismeEugenetikaTsoenamiOogproblemeHartversakingSwartWikiquoteNatuurbewaring🡆 More