Tristanlyster

Die tristanlyster (Turdus eremita) is 'n sangvoël in die familie van lysters (Turdidae).

Hierdie voëls is oranjebruin van kleur en het donkerbruin spikkels.

Tristanlyster
Tristanlyster
'n Tristanlyster op Nightingale-eiland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Gould, 1855
Spesie:
N. eremita
Binomiale naam
Turdus eremita
Linnaeus, 1758
Sinonieme
  • Nesocichla eremita

Daar is drie subspesies wat op verskillende eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan voorkom:

Tristanlysters is opportunistiese omnivore wat op bessies, erdwurms en ander ongewerwelde diere voed. Hulle aas ook die eiers en kuikens van ander voëlspesies, soos van die Inaccessible-eilandriethaan.

Die spesie broei van September tot Februarie. Die nes word op of naby die grond gebou en is van gras en ander plantmateriaal geweef. Die wyfie lê twee, drie of soms vier eiers. Die kuikens verlaat die nes na ongeveer 20 dae.

Tristanlyster
'n Tristanlyster vreet 'n dooie voël.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MosesByPuberteitDermpoliepHoenderrasseFotoPreseminale vloeistofJeuksiekteMenseregtedagAnale seksUnited Democratic FrontInsekArmoedeverligtingReënspinnekopSwartrenosterJapanMynbouKaartAbstraksie (rekenaarwetenskap)VoorsetselEkonomieOnderwysLys van Suid-Afrikaanse musikanteEkonomiese sektorNierCovid-19-pandemieOnbemande vliegtuigSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KuberkrakerStereotipeHamilton WesselsAfrikaanse woordelys en spelreëlsBernice WestAfrikaanse Protestantse KerkTaalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAntisemitismeSelfmoordLieweheersbesieWatersuiweringKnopiespinnekopLeah van NiekerkBonné de BodLys van Afrikaanse digtersOrthopteraBurgerregteWikimedia-stigtingVierde Industriële RevolusieLys van Islamitiese feeste en herdenkingsOntwikkelende landVlagterminologiePolisieWolfKonjunktivitisVerkleinwoordInvloed van vigs op die ekonomieKatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EmfiseemLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTrekarbeidVulkaanLeierskapBiodiversiteitSteve HofmeyrGautengShakaGrondsoorteGewone tortelduifSelfoonNederduitsch Hervormde KerkVerassingAfrikanernasionalismeNagBeurtkrag🡆 More