Swaardvaring

Die Swaardvaring (Nephrolepis exaltata) is 'n bekende varing wat as 'n huisplant in tuine, blombakke en hangmandjies voorkom.

Die plant hou nie van direkte sonlig nie want dit skroei die blare en die grond moet altyd klam wees.

Nephrolepis exaltata
Swaardvaring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Pteridophyta
Klas:
Filicinae
Orde:
Polypodiales
Familie:
Lomariopsidaceae
Genus:
Nephrolepis
Spesie:
N. exaltata
Binomiale naam
Nephrolepis exaltata
(L.) Schott

Indringerplant

Die Swaardvaring is afkomstig van Noord-Amerika en Sentraal-Amerika en is 'n kategorie 1b indringerplant in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Oos-Kaap en Wes-Kaap, en 'n kategorie 3 indringerplant in die Vrystaat, Gauteng, Noordwes en Noord-Kaap.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Swaardvaring IndringerplantSwaardvaring Sien ookSwaardvaring VerwysingsSwaardvaring Eksterne skakelsSwaardvaring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale VrouedagLiewe HeksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MondToekoms van die AardeSwart nasionalismeKommunikasieFranse RewolusieDikdermNarsistiese persoonlikheidsteuringMisdaadVersamelnaamChemiese verbindingPesachPaasfeesBysteekTussenwerpselMcDonald'sHannes van WykRassisme in AfrikaHoofstadVigsIronieSowjetunieDriedimensioneelReënspinnekopRenaissanceLys van myne in Suid-AfrikaNagmaalGianna MichaelsTradisionele Afrika-medisyneAngina pectorisKlavierOmgewingsbeheerVoornaamwoordNasiebouKlereDeelteken en umlautLeesWaterbesoedelingOseaanWiki CommonsSkuinsstreepAkwariumNamibiëKunstenaarViëtnamoorlogKolitisHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKolorektale kankerKookpuntPerdProvinsies van Suid-AfrikaVerlede tydRubik se kubusGroot TrekApostoliese GeloofsbelydenisCarles PuigdemontDrakensbergeSlag van BloedrivierParkinson se siekteDieremishandelingSkoenlapperTandbederfKatAtlantis, Wes-KaapDialoog in fiksieWet op Verbod van Gemengde HuwelikeTrekarbeidNiersteenBloukraanvoëlToerismeVryheidsdagJodeNedersettingMaatskappyAtoomTuberkulose🡆 More