Nemeïese Spele

Die Nemeïese Spele (Grieks: Νέμεα Nemea) was kompetisies wat elke twee jaar in Nemea in Antieke Griekeland gehou is.

Dit was een van vier pan-Hellenistiese spele en is in die jaar voor of ná die Olimpiese Spele gehou, en twee maande ná die Istmiese Spele. Nes die Olimpiese Spele was dit ter ere van die god Zeus.

Nemeïese Spele
Die stadion van Nemea.

Volgens legendes is die spele begin nadat Herakles (Hercules) die Nemeïese leeu verslaan het. ’n Ander rede wat aangevoer word, is dat dit aanvanklik die begrafnisspele was vir die jong seun van ’n koning met die naam Opheltes. Die historiese bronne oor die spele begin in 573 v.C. Die wenners het tradisioneel ’n krans van selderyblare gewen. Lofliedere is ook vir hulle geskryf.

Die program van die spele het ingesluit voetrenne, boks, boogskiet, stoei, diskuswerp, spiesgooi, strydwarenne en musiekkompetisies.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Antieke GriekelandAntieke Olimpiese SpeleGrieksIstmiese SpelePan-Hellenistiese speleZeus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese sektorGooglePornhubIngrid JonkerTaylor SwiftNasionale VrouemonumentLys van Suid-Afrikaanse musikanteRutenium(III)chloriedAssonansieBeurtkragMiddeloorontstekingWikiYouTubeGrondbesoedelingWaterbesoedelingNatuurbewaringNemunasLys van Afrikaanse rolprenteTierKindermishandelingDermpoliepInligtingstegnologieVarkgriepBorskankerOseaanbesoedelingOnderwerp (taalkunde)KweekhuiseffekMetamfetamienBoelieryEreksieOos-KaapPrimêre sektor van die ekonomieWaterstofBernice WestHartversakingMondKakiebosByDulcie van den BerghGawes van die Heilige GeesBaarmoederGroepsgebiedewetSeeKoppeltekenMuskietKindersiektesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAntjie KrogOrale seksNylrivierEkonomieWortelWerkwoordKlawers (speelkaarte)SeksposisieRicus NelHomoniemInflasieOutismeSelAppendiksZack du PlessisKolorektale kankerNadia ValvekensSuikersiekteKongo-krisisMauritiusAardedagKatJeuksiekteIgtiologieYsterIdioomOrgasmeMierTekstielOmgewingskwessies in Suider-Afrika🡆 More