Neil Diamond

Neil Leslie Diamond (gebore 24 Januarie 1941) is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur.

Met 38 liedjies in die Top 10 op die Billboard Adult Contemporary treffersparade, het hy meer as 100 miljoen kopieë wêreldwyd verkoop, wat hom een van die bes-verkopermusikante van alle tye maak. Op die Hot 100 en Adult Contemporary treffersparades het hy tien no. 1-enkelsnitte gehad: Cracklin Rosie, Song Sung Blue, Longfellow Serenade, I've Been This Way Before, If You Know What I Mean, Desiree, You Don't Bring Me Flowers, America, Yesterday's Songs en Heartlight.

Neil Diamond
Neil Diamond
Neil Diamond by die Hollywood Walk of Fame in Augustus 2012.
Gebore24 Januarie 1941 (1941-01-24) (83 jaar oud)
Brooklyn, New York Stad, VSA
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, akteur
Jare aktief1962 - hede
Webwerfwww.neildiamond.com

Eksterne skakels

Tags:

194124 JanuarieAkteurAmerikaanseSanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanWeer (meteorologie)NasiebouOrale seksAnale seksKlem-in-die-kaakOrtopedieWortelChristeneWikimaniaNatuurbewaringPlantBloedsomloopstelselSlag van Cuito CuanavalePoesAmalia UysKoppeltekenLewerSuid-Afrikaanse PolisiediensGewone drolpeerHerfsJeuksiekteKonjunktivitisBelgiëAnneli van RooyenBernice WestSonnestelselRam (sterreteken)Narsistiese persoonlikheidsteuringNieuwoudtvilleSamestellingPeach van PletzenFridtjof NansenEkonomie van Suid-AfrikaDerrickPinksterLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDemi Lee MooreCyril RamaphosaOrganometaalchemieErfenisDesiré GardnerKinderregteEpilepsieLys van bekende Suid-AfrikanersLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVoedingWashington, D.C.AppelblaarPubiese hareAtriale fibrillasieArmand AucampSeksuele opwekkingBysteekKomeetTeologieHottentot (vis)DiplopodaKoekie (rekenaarwetenskap)RooibokSean CombsKanadese nasionale krieketspanLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsLys van Suid-Afrikaanse skrywersTikTokISBNAlfabetVarkDikdermKuberkrakerPaarl Gimnasium🡆 More