Neil Adcock

Neil Adcock (1931–2013) was 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler.

Hy was die eerste Suid-Afrikaanse snelbouler wat 100 paaltjies in toetskrieket geneem het.

Neil Adcock
Volle naam Neil Amwin Treharne Adcock
Gebore (1931-03-08)8 Maart 1931
Seepunt, Kaapstad, Suid-Afrika
Gesterf 6 Januarie 2013 (op 81)
Howick, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Kolfstyl Regterkantste kolf
Boulstyl Regterarm vas
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets 1ste rang
Wedstryde 26 99
Lopies aangeteken 146 451
Kolfgemiddeld 5,40 5,50
100s/50s 0/0 0/0
Hoogste telling 24 41
Aflewerings geboul 6 391 19 708
Paaltjies 104 405
Boulgemiddeld 21,10 17,25
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 5 19
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 4
Beste boulontleding 6/43 8/39
Vangskote/Stonkings 4/– 24/–
Bron: CricketArchive,

Beknopte biografie

Neil Amwin Treharne Adcock is op 8 Maart 1931 in Seepunt, Kaapstad gebore. Hy maak sy toetsbuiging (na slegs nege eersterangse wedstryde) in 1953 in 'n tuiswedstryd teen Nieu-Seeland. Hy voltooi die reeks met 24 paaltjies, insluitend 8 vir 87 in sy tweede toets (totaal vir albei beurte).

Adcock het in die vyftiger- en sestigerjare in 26 kriekettoetse vir Suid-Afrika gespeel en 104 paaltjies teen 'n gemiddelde van slegs 21,10 ingeoes. In 1961 is hy as een van Wisden se Krieketspelers van die Jaar aangewys.

Na sy uittrede uit krieket was hy 'n radio-kommentator en het hy in die toerisme-industrie gewerk.

Hy is op 6 Januarie 2013 in Howick, KwaZulu-Natal oorlede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

KrieketSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemieSkaakStereotipeNaaldekokerGenitale vratStokely CarmichaelWinnie Madikizela-MandelaD.J. OppermanVergelykings (taalkunde)Impakte van toerismeOnse VaderWinterGriepLionel PetersonLetterlike en figuurlike taalgebruikRassismePresident van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTandbederfLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Oos-KaapTweede Nuwe JaarSkaapVlekvrye staalVrymesselarySuid-Afrikaanse GrensoorlogTermiese geleidingsvermoëVennootskapDistrik SesRookgewoonteEngelandMynbedryf van Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreSpringbokkeMosambiekkanaalNasiebou1913KoolhidraatWitbloedselChemiese elementBipolêre gemoedsteuringSelfmoordLionel MessiDramaIdioomOnderwerp (taalkunde)Lys van Afrikaanse rolprenteAntisemitismeMantisKlimaatsverandering in AfrikaAarde se atmosfeerGeskiedenis van die BoererepubliekeHerpes simplexInvloed van vigs op die ekonomieDokterMalariaOlimpiese SomerspeleSokkerByvoeglike naamwoordKorrupsieNasionale VrouedagEskomHindoeïsmeMorfologie (taalkunde)KameelperdEugenetikaArabies-Israeliese konflikLeeudoringstad-spoorwegrampCarles PuigdemontDroogteToestand van materieNarsismeKoorsblaarMartin Luther King jr.🡆 More