Nehemia

Nehemia is die 16de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

Ook Nehemia se optrede is in belang van die tempeldiens deurdat hy Jerusalem, die tempelstad, se mure onder teenstand herbou en die stad beveilig teen die teenstanders van die Jode. Sy hervormings is ook op die behoud van die suiwer tempeldiens gerig. Dieselfde geld vir Esra se optrede saam met hom. Die liefde vir die tempeldiens blyk verder uit die optrede van die priesters en die Leviete. Nehemia, 'n skinker van die Persiese koning, was in alles afhanklik van die Here; dit blyk uit sy kort skietgebede (2:4;6:9) maar veral uit die pragtige langer gebede wat in die boek opgeteken is en uit die woorde waarmee hy sy mense bemoedig het.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

BybelEsraJerusalemJodeOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyBTWWindkragKewerWinterDie GelofteGeelsugOrgasmeMaatskappyMosesKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTropiese sikloonNylrivier (Suid-Afrika)MetaalViëtnamoorlogTobie CronjéOmtrek, oppervlakte en volumeNicola HanekomKaapstadse waterkrisis 2015-2018OseaanbesoedelingBurgerregteBreinGrondbesoedelingNederduitsch Hervormde KerkKolorektale kankerAluminiumShakaHernubare energieOrthopteraMalariaMiltNierSuiwelprodukWaar ruwe rotseMieliestronkVaste stofFrankrykIngrid JonkerGeskiedenis van AfrikaansVerkragtingVerfSkilpadHolocaustPlantSonsteekRepubliek van Zoid AfrikaGemeenskapsorganisasieLSteenkoolGeboorteKoolhidraatNarsismeJeugdagManie JacksonSteenkool in Suid-AfrikaSwemOrale seksWikiquoteMenslike seksuele gedragVerstedelikingBevolkingKaren MeiringDanie du ToitGoudSatellietfotoLewerPaarl GimnasiumOnderwysWolkAtlantiese OseaanAfrikaanse woordelys en spelreëlsMaatskaplike verantwoordelikheidBreinvliesontsteking🡆 More