Neda Agha-Soltan: Iraanse musikant en joernalis

Neda Agha-Soltan, (Persies: ندا آقاسلطان - Nedā Āġā-Soltān; 23 Januarie 1983 – 20 Junie 2009), was 'n jong Iranse vrou wat in die strate van Teheran aan betogings deelgeneem het teen die manipulasie van die Iranse presidentsverkiesings se uitslae deur president Mahmoud Ahmadinejad en die Opperste Leier ajatolla Ali Khamenei.

Neda Agha-Soltan: Iraanse musikant en joernalis
Iraniërs plaas blomme op Neda se graf

Sy is op 20 Junie 2009 doodgeskiet, volgens ooggetuies deur die Basidzj milisie wat beheer word deur die Islamitiese Revolusionêre Wagkorps. Die beelde van die sterwende vrou het via die internet en internasionale televisienuusdekking die wêreld geskok. Binne 'n dag het sy die gesig van die stryd vir vryheid en demokrasie in Iran geword.

Verwysings

Tags:

198320 Junie200923 JanuarieAjatollaAli KhameneiMahmoud AhmadinejadTeheran

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaatskappySonja HerholdtTandbederfEkonomiese sektorDroogteTweede VryheidsoorlogSkildklierVersamelnaamAlkoholismeIngrid JonkerDataverwerkingDesmond TutuNasionalismeSeksposisieChemiese verbindingApostoliese GeloofsbelydenisBloedingStikstofNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPseudowetenskapKunsmatige algemene intelligensieAgtervoegselDokterKragopwekkingWet op NaturellengrondAkademiaPaasfeesOlifantAtlantiese OseaanRieldansHartversakingAppendiksDoopMadison IvyRob HersovSlag van Cuito CuanavaleSteve HofmeyrShakaWikiPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLika BerningJan van HunksVraag en aanbodHennie MaasJakobLianie MayEvangelies Gereformeerde KerkVoëlOseaanKarlien van JaarsveldKriekDemi Lee MooreSias ReineckeTrevor ManuelIvan ZimmermannVerdampingLabia (geslagsdele)HartNaaldekokerSebraNarsistiese persoonlikheidsteuringDermpoliepVaste stofPlastiekTobie CronjéMis (weerkunde)MIVWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018RassismePerdHeidelberg, GautengBetonSeksueel oordraagbare infeksieKompas🡆 More