Die Neckar is 'n rivier in Baden-Württemberg en Hesse in Duitsland.
Die rivier ontstaan in die natuurbeskermingsgebied "Schwenninger Moos" by Villingen-Schwenningen en die monding is na 367 km by Mannheim in die Ryn. Van Mannheim tot by Plochingen is die rivier deur skepe bevaarbaar, en is naas die Ryn- en die Mainriviere die enigste landwaterweg (Bundeswasserstraße) in Baden-Württemberg. Daar is hawens by Mannheim, Heilbronn, Stuttgart en Plochingen. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 14 000 km².
Neckar | |
---|---|
Die Neckar naby Heidelberg. | |
Die stroomgebied van die Neckar. | |
Stroomgebied | Baden-Württemberg en Hesse, Duitsland |
Oorsprong | Schwenningen (Duitsland) |
Monding | Mannheim, Duitsland Ryn |
Lengte | 367 km (228 myl) |
Oorsprong-hoogte | 706 m (2 316 voet) |
Monding-hoogte | 97 m (318 voet) |
Gemiddelde afloop | 145 m³/s (5 100 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 14 000 km² (5 400 myl²) |
Koördinate: 49°30′43″N 8°26′14″O / 49.51194°N 8.43722°O 8°26′14″O / 49.51194°N 8.43722°O | |
Kaart van die Neckar-bekken in Europa. |
Van die bron tot die monding:
Wiki Commons bevat media in verband met Neckar. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Neckar, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.