Ndumo-Natuurreservaat

Ndumo is 'n natuurreservaat geleë in die verrenoorde van KwaZulu-Natal en is 10 117 hektaar groot.

Die Lusutfu (of Usuthu)- en Pongolariviere vloei deur die reservaat. Die reservaat is relatief plat.

Ndumo-natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Pongola
Ligging van Ndumo-natuurreservaat op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Ndumo-natuurreservaat
Ndumo-natuurreservaat
Ndumo-natuurreservaat in KwaZulu-Natal
Koördinate: 26°54′43″S 32°15′48″O / 26.91194°S 32.26333°O / -26.91194; 32.26333 32°15′48″O / 26.91194°S 32.26333°O / -26.91194; 32.26333
Oppervlak 10 117 ha

Klimaat

Die reservaat kry somerreën en die gemiddelde reënval is tussen 650 tot 700 mm per jaar. Die gemiddelde temperatuur is 26°C gedurende Februarie en kan styg tot 39 °C. Gedurende Julie (in die winter) is die gemiddelde dagtemperatuur 18 °C en kan gedurende die nag daal tot 3 °C.

Lees ook

Bron

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.

Tags:

KwaZulu-NatalLusutfurivierNatuurreservaatPongolarivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeesvleisMynbouTradisionele literatuurSeeDirekte en Indirekte redeNag van die lang messeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNederduitse Gereformeerde KerkVerantwoordelikheidHarry KerrBeeldspraakNaboomRassisme in AfrikaWatersuiweringDieretuinAkwariumWiskundeAfro-AmerikanersSophie SchollKliniese depressieVerfEmosieOorstromingWayde van NiekerkWilna SnymanLeonardo da VinciRolprentDanie du ToitCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van oseane, seë en mereVaginaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSwawelLabia (geslagsdele)Oos-KaapGodWikiAgtervoegselMenslike seksuele gedragVolstruisGroot vyfNedersettingJan van TonderUniegebouRugby, WarwickshireKarooJan-Willem BreureNeologismeHomoniemCarike KeuzenkampMis (weerkunde)Heks van HexrivierErfenisNasiebouPersNasionale VrouedagAkademiaBlourokkeBurgerregteMisdaadNarsismeModeontwerp2024 Chinese Grand PrixSeekoeiPapegaaieKonjunktivitisNylrivier (Suid-Afrika)MIVWynand StrydomBosvarkBestuiwingLetterlike en figuurlike taalgebruikSwemSuikerbekkiesJana CilliersDuitsland🡆 More