Ncorhadam

Die Ncorhadam is geleë in die Tsomorivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dam is in 1973 voltooi met 'n bakmaat van 181 miljoen m3. Water uit die dam word gebruik om die Ncoravlakte te besproei, 'n oppervlak van sowat 5 600ha. Die dorpie Ncora is suid van die dam.

Ncorhadam
Amptelike naam Ncorhadam
Ligging Oos-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 31°47′15″S 27°40′1″O / 31.78750°S 27.66694°O / -31.78750; 27.66694 27°40′1″O / 31.78750°S 27.66694°O / -31.78750; 27.66694
Dam in Tsomorivier
Doel Besproeiing
Openingsdatum 1973
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 40 m
Lengte van wal 305 m
Bakmaat 181 250 000 m3
Reservoir Ncorhadam reservoir
Opvanggebied 1785 km2
Damoppervlak 1507 ha

Sien ook

Bron


Tags:

NcoraOos-KaapSuid-AfrikaTsomorivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterbesoedelingSlangLys van Joodse feeste en herdenkingsSiekteMondNavorsingDelft, KaapstadVoedingBlack SashDuitse maselsOseaanbesoedelingNoordwesSuikersiekteKunselementeAartappelRivierSeilvaartStudievaardighedeHokkieE-posGrondwetAdolessensieMikro-ekonomieDokterNetbalKlereSwedeVoorsetselHerfsMaroela MediaEiffeltoringLien se lankstaanskoeneSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieHernubare energieBreyten BreytenbachRobbeneilandVeelvoudige sinWet op Bantoe-onderwysSwawelDesmond TutuGeskiedenis van kindermishandelingGalileo GalileiGroot-VisrivierEugenetikaRefentse MorakeTelkomAarverkalkingAfrikaArmoedeZoeloeRina HugoBloutongsiektePlaattektoniekRoofdierEnkelvoudige sinC.J. LangenhovenGroot TrekXenofobiePinksterStilleweSimmetrie22 NovemberResensiePubliekWapen van NamibiëDaggaMorfeemAardeAgtervoegselOrale seksBruin menseMark (ekonomie)Seisoen🡆 More