Nceba Hinana

Nceba Ephraim Hinana (gebore 13 April 1966) is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Demokratiese Alliansie wat sedert Mei 2019 lid is van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.

Hy was 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement van Mei 2014 tot Mei 2019.

Nceba Hinana
Nceba Hinana

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Ampstermyn
21 Mei 2014 – 7 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore 13 April 1966 (1966-04-13) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie

Politieke loopbaan

Hinana het as DA-raadslid in die Stad Kaapstad gedien voor sy verkiesing vir die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement in Mei 2014. Hy word hierna aangestel as voorsitter van die vervoer- en openbare werkekomitee.

Voor die algemene verkiesing in 2019 beklee hy die 16de posisie op die DA se nasionale lys. In die verkiesing op 8 Mei 2019 het hy 'n setel in die Nasionale Vergadering verower. Hinana is op 22 Mei 2019 as lid van die parlement ingelyf. In die parlement dien hy as alternatiewe lid van die portefeuljekomitee vir indiensneming en arbeid.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Demokratiese AlliansieNasionale Vergadering van Suid-AfrikaWes-Kaapse Provinsiale Parlement

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GautengHeelgetalLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLandbouOntbossingStresTsoenamiTrekarbeidErdwurmMeningsverskil oor aardverwarmingViëtnamoorlogInsekSpringbokkeBywoordKaliumRatelVars waterLys van medisinale kruieGqeberhaPaarl GimnasiumGeweldDansSendelingposisieKewerAppel (sanger)Rooms-Katolieke KerkVlekvrye staalDuitslandVarkVoornaamwoordAfro-AmerikanersGeelsugGroot DepressieFisioterapieOrthopteraLeonardo da VinciAardbewingAdolessensiePêrelDermpoliepKultuurSokkerKoperTasché Burger2024 Chinese Grand PrixVoortrekkermonumentNelson MandelaRutenium(III)chloriedEpilepsieBestuiwingHartversakingMaanMichael JacksonVryheidsdagSpinnekopTafeltennisToekoms van die AardeLys van Afrikaanse televisiereekseLettergreepAkademiaAalwynOnderwys in Suid-AfrikaNamakwalandFranklin D. RooseveltSosiale mediaVoegwoordKakiebosSharpeville-slagtingWoordeboek van die Afrikaanse TaalMasturbasieNeologismeJan de WetLandbou in Suid-AfrikaLionel Messi🡆 More