Taal Navajo

Navajo of Navaho (Diné bizaad, of Naabeehó bizaad , letterlik: taal van die volk) is verreweg die belangrikste inheemse taal noord van Meksiko met sowat 167 300 sprekers.

Navajo word deur die Navajo-Indiane gepraat en behoort tot die Na-Dené-tale.

Navajo
Diné bizaad, Naabeehó bizaad 
Uitspraak: [tìnépìz̥ɑ̀ːt], [nɑ̀ːpèːhópìz̥ɑ̀ːt]
Gepraat in: Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Totale sprekers: 167 000
Taalfamilie: Na-Dené
 Athabaskies
  Suid-Athabaskies
   Navajo 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Taal Navajo Navajonasie
Gereguleer deur: Navajo Language Academy
Taalkodes
ISO 639-1: nv
ISO 639-2: nav
ISO 639-3: nav 
Hedendaagse verspreiding van Navajo in die Verenigde State
Taal Navajo
Verspreiding van Navajo in die Verenigde State (2000-sensus)
Taal Navajo
Voorbeelde van geskrewe Navajo op openbare tekens

Navajo gebruik agglutinasie (sameklewing) en het 'n 'n onderwerp-voorwerp-werkwoord-volgorde. Navajo word veral in die Navajonasie, wat oor die vier hedendaagse Amerikaanse deelstate Arizona, Colorado, Nieu-Meksiko en Utah streek, gebesig. Hedendaags is die meeste Navajos tweetalig met Engels as tweede taal. Die Unesco beskou Navajo as 'n bedreigde taal.

Navajo is bekend as een van die moeilikste tale vir nie-moedertaalsprekers om aan te leer en dis hoekom dié taal tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Gewapende Magte as 'n soort kode vir veilige kommunikasie gebruik is. Vir die Japanse magte was dit onmoontlik om hierdie "kode" te ontsyfer. Bykomend was die voordeel van direkte kommunikasie sonder kodering en dekodering. Die Amerikaners het hiervoor Navajo-Indiane wat tweetalig was met Navajo en Engels ingespan.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Taal Navajo 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Navajo (taal)

Tags:

IndianeMeksikoNa-Dené-taleNavajoTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tobie CronjéKanadese nasionale krieketspanJerusalemGeurmiddelRynhesseBloutongsiekteTandbederfKasteel die Goeie HoopKoöperasiestoriesAnneli van RooyenSkilpadJan van RiebeeckLys van kinderspeletjiesDroogteHartversakingLiturgiese jaarKrokus Stadsaal-aanvalGesinsdagAppel (sanger)ESelfmoordHomofoonRenier van RooyenEjakulasieKasteroliePesachAfkappingstekenChristendomWladimir PoetinAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeorgiese nasionale rugbyspanBreinEuropese UnieAdolf HitlerVaginaKlankverskynselsAfrikaanse WikipediaPersYouTubeWikipediaKrieketOnderwysMaagSonTonnels van Củ ChiSelfieRooibokJavaScriptInstagramOntlastingVoedingKonjunktivitisHartOntkiemingRussiesBrongitisDuitse perdebyFritz WepperGodsdiensNatuurlike satelliete van kleinplaneteWikisourceKoningKlimaatNamakwalandPersentasiePornografiese akteurMisdaadTweede VryheidsoorlogLys van Afrikaanse rolprenteMenslike penisgrootteRugbywêreldbeker 1987Vaginale kankerNieuwoudtvilleLiesbreuk🡆 More