Natuurlike getal
(Aangestuur vanaf Natuurlike getalle)
Natuurlike getalle is 'n versameling van getalle in wiskunde wat vir tel ("daar is 3 mense in die motor") en rangskikking ("die 3de stel hakies") gebruik word. Sommige bronne definieer die natuurlike getalle as die versameling van nie-negatiewe heelgetalle 0, 1, 2, 3, …,[1][2] terwyl ander bronne dit as die versameling van positiewe heelgetalle 1, 2, 3, … definieer.[3][4] Selfs ander bronne verskaf beide definisies;[5][6] onderskeid word dan tussen die twee definisies getref deur middel van notasie, byvoorbeeld ℕ0 vir die nie-negatiewe heelgetalle en ℕ+ vir die positiewe heelgetalle.
Eienskappe van natuurlike getalle verwant aan deelbaarheid, soos die ontbinding van getalle in priemfaktore, word deur getalteorie aangespreek.
Verwysings
- ↑ "Standard number sets and intervals". ISO 80000-2:2009. International Organization for Standardization. p. 6.
- ↑ (Mac Lane & Birkhoff 1999) include zero in the natural numbers: 'Intuitively, the set ℕ = {0, 1, 2, ...} of all natural numbers may be described as follows: ℕ contains an "initial" number 0; ...'. They follow that with their version of the Peano Postulates. (p. 15)
- ↑ "natural number", Merriam-Webster.com (Merriam-Webster), http://www.merriam-webster.com/dictionary/natural%20number, besoek op 4 October 2014
- ↑ (Carothers 2000) says: "ℕ is the set of natural numbers (positive integers)" (p. 3)
- ↑ Weisstein, Eric W., Natural Number op MathWorld.
- ↑ Jack G. Ganssle & Michael Barr (2003). Embedded Systems Dictionary. pp. 138 (integer), 247 (signed integer), & 276 (unsigned integer). ISBN 978-1-57820-120-4. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2017-03-29. Besoek op 2017-03-28.
integer 1. n. Any whole number.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Natuurlike getal.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir natuurlike getal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladCarles PuigdemontKategorie:Artikels met NLG-identifiseerdersMenseregteSjabloon:Gebruiker ja-4GeweldSpesiaal:Onlangse wysigingsSjabloon:Gebruiker daSuid-AfrikaNazi-DuitslandMassamediaSjabloon:Gebruiker deSjabloon:Gebruiker ja-1ApartheidSjabloon:SybalkAntoniemErfenisdag (Suid-Afrika)HolocaustErfenisKategorie:Artikels met SNAC-ID-identifiseerdersSjabloon:Mediese vrywaringsnotaAminosuurRussiese inval in Oekraïne, 2022Bruto binnelandse produkNelson MandelaGeldSelfstandige naamwoordKoue OorlogKategorie:Skending van menseregteYsterWerkloosheidWaterbesoedelingEkonomie van Suid-AfrikaLêer:Wiktionary small.svgMinisterRobbeneilandLeeuBiochemieIntensiewe vormSkoenlapperRuslandStaalSjabloon:Gebruiker ja-2IdeologieNederlandKategorie:Gebruiker da-3Adolf HitlerTrappe van vergelykingArmoedeEnkelspelerTweede WêreldoorlogSuid-KoreaByvoeglike naamwoordMoordMeter per sekondeGetalWiki:OmtrentGregoriaanse kalenderGeorgetownMetaalAthelstan van EngelandMiddelmisbruikAfrikaansSpanjeProteïenVersamelnaamMax HorkheimerJudy GarlandSkilderkunsKorrupsieGoudTransliterasieJanet WardByWiki:General disclaimerKinderregteValsbaai-natuurreservaatKali Yuga