Nasionale Biblioteek Van Die Tsjeggiese Republiek

Die Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek (Tsjeggies: Národní knihovna České republiky) is die sentrale biblioteek van die Tsjeggiese Republiek.

Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek
Nasionale Biblioteek Van Die Tsjeggiese Republiek
Nasionale biblioteek, Kollege biblioteek, research institution
Datum van stigting of ontstaan1622Wysig
Amptelike naamNárodní knihovna České republikyWysig
Inheemse etiketNárodní knihovna České republikyWysig
Kort naamNK ČR, NKČR, NL CR, NLCRWysig
Kantoor gehou deur hoof van die organisasiedirekteur-generaal van die Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese RepubliekWysig
LandTsjeggiëWysig
Geleë in administratiewe eenheidPraagWysig
LiggingClementinumWysig
Wettige vormcontributory organizationWysig
DogterondernemingSlavonic Library in PragueWysig
Ligging van hoofkantoorClementinumWysig
Pryse ontvangJikji Memory of the World PrizeWysig
Email addressmailto:[email protected]Wysig
Amptelike webwerfhttps://www.nkp.cz/Wysig
Beskryf by URLhttp://viaf.org/viaf/partnerpages/NKC.htmlWysig
Item gebruikCZech IDentification and LOcalization tool, Czech National Authority Database, Czech National Bibliography, Kramerius of National Library of the Czech Republic, Directory of Publishers in the Czech RepublicWysig
API endpoint URLhttps://shibboleth.nkp.cz/idp/shibbolethWysig

Dit word gerig deur die Ministerie van Kultuur. Die hoofgebou van die biblioteek is geleë in die historiese Clementinum-gebou in Praag, waar ongeveer die helfte van sy boeke gehou word. Die ander helfte van die versameling word gestoor in die distrik Hostivař. Die Nasionale Biblioteek is die grootste biblioteek in Tsjeggië; in sy versameling is daar sowat 6 miljoen dokumente. Die biblioteek het ongeveer 60 000 geregistreerde lesers. Behalwe Tsjeggiese tekste, stoor die biblioteek ook ouer materiaal uit Turkye, Iran en Indië.

Nasionale Biblioteek Van Die Tsjeggiese Republiek

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BiblioteekIndiëIranPraagTsjeggiesTsjeggiese RepubliekTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelefoonKoorsblaarLys van bekende Suid-AfrikanersSteenkool in Suid-AfrikaGraatjiemeerkatHoofkarakterFranse RewolusieDoelwitKindersiektesKaapstadDuitse maselsLys van lande volgens bevolkingTradisionele literatuurErektiele disfunksieMasturbasieRuslandOntbossingFilosofieAbstraksie (rekenaarwetenskap)SkerpioenWaarheid-en-versoeningskommissieGeestesgesondheidRatel7de LaanVulvaViëtnamoorlogJakkalsFrankrykLandbouAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePlae van EgipteEwenaarRoossenekalBurgerregteGoogle TranslateRooibokGrondbesoedelingJannie du ToitBreingewasLys van Afrikaanse rolprenteWikiOseaanbesoedelingLongontstekingMiskruierGriepJak de PriesterGNU-lisensie vir vrye dokumentasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMateriaalKlein-KarooAngina pectorisSelfstandige naamwoordWiki CommonsSteentydperkKoorsMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBernice WestLuislangeReg tot ‘n gesonde omgewingMielieNierSeeKoppeltekenBTWVrymesselaryJohannesburgVoedingAfrikaansSias ReineckeWynand StrydomJan de WetUniegebouNeerslagGoogleLiefde🡆 More