Nathuram Godse

Nathuram Godse (Marathi: नथुराम विनायक गोडसे; 19 Mei 1910 – 15 November 1949) is die man wat Mahatma Gandhi doodgemaak het.

Hy het glad nie met Gandhi se Ahimsa (nie-gewelddadige)-metode saamgestem nie. Hy het geglo dat die Indiese volk geweld moet gebruik om onafhanklikheid van Brittanje te verkry. Hy was 'n Hindoe-nasionalis van Poena, Maharashtra wat geglo het dat Gandhi besig was om Indië te "Islamiseer" – terwyl die Indiese Moslems hulle eie land by Pakistan gekry het. Godse was 'n lid van die Rashtriya Swayamsevak Sangh en het in die ideaal van 'n onafhanklike Hindoe-Indiese land geglo. Die Bharatiya Janata Party-regering is nog besig om pogings voort te sit om Godse as 'n nasionale held uit te beeld.

Nathuram Godse
नथुराम विनायक गोडसे
Nathuram Godse
Gebore(1910-05-19)19 Mei 1910
Baramati, Pune-distrik, Bombay-presidentskap, Brits-Indië (nou in Maharashtra, Indië)
Sterf15 November 1949 (op 39)
Ambala-tronk, Oos-Punjab, Indië (nou in Harjana, Indië)
NasionaliteitVlag van Indië Indië
Bekend virsluipmoord op die Indiese vryheidsvegter Mahatma Gandhi

Tags:

Bharatiya Janata PartyMahatma GandhiMarathiPakistanPune

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kliniese depressieLys van slangeJohan BadenhorstOrthopteraVerstedelikingVingerseksMiskruierGeslagRolprentRudi ClaaseGoogleReënvalbepalingKaliforniese KanaaleilandeSteentydperkWaarheid-en-versoeningskommissieGroepsdrukRekenaarArgitektuurGeografie van Suid-AfrikaEpilepsieByeboerderyEskomCounter-Strike (videospeletjie)Elizabeth II van die Verenigde KoninkrykOnderwysKlimaatsverandering in AfrikaDaggaAarverkalkingChloorLys van Suid-Afrikaanse skrywersOseaanAppelIndiese OseaanMelaatsheidKarooPuberteitVerkleurmannetjieMangelontstekingJanie du PlessisSteenkoolMeervoudRenosterGeelsugWaterbesparing in Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogVakbondKoekie (rekenaarwetenskap)Oos-KaapSaldanhaHorlosieSamestellingPornografiese subgenresVoornaamwoordKindermishandelingSekondêre sektor van die ekonomieGroot DepressieTradisionele literatuurOnomatopeePenisLys van nedersettings in Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Rob HersovDepressie (gemoedstoestand)VersamelnaamKompasWikiquoteOorstromingArabiesVaginale kankerBuffelAlliterasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RugbyPlastiek🡆 More