Natalse Stompneus

Die Natalse stompneus (Rhabdosargus sarba) is 'n vis wat aan die Suid-Afrikaanse noord- en ooskus voorkom tot by Wildernis.

Dit staan ook bekend as 'n tropiese stompneus en in Engels die Tropical Stumpnose.

Natalse stompneus
Natalse Stompneus
'n Skool by uShaka Sea World
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Rhabdosargus
Spesie:
R. sarba
Binomiale naam
Rhabdosargus sarba
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis is silwer van kleur met 'n dowwe geel streep aan die sye. Elke skub het 'n dowwe geel kolletjie op. Die vis word tot 80 cm lank en weeg dan 12 kg.

Habitat

Die vis kom voor aan die kus veral by strandmere en die volwasse vis kom voor in riwwe van tot 60 m diep in skole. Die vis verander van geslag; eers word hulle as manlik gebore en wanneer hulle 2 -3 jaar oud is verander die geslag na vroulik. Hulle skiet kuit in die nag naby die kant van Augustus tot November. Dit is 'n goeie eetvis.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Natalse Stompneus VoorkomsNatalse Stompneus HabitatNatalse Stompneus Sien ookNatalse Stompneus BronneNatalse Stompneus Eksterne skakelNatalse Stompneus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonRassismeSeksueel oordraagbare infeksieRasionale getalSkoenlapperSprokieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MuskietMaselsSwartbewussynsbewegingDistrik SesVlag van Suid-AfrikaArmoedeverligtingMensAnneli van RooyenGasReënVrouMobutu Sese SekoSmaakOrtopedieVaste stofAkademiaSonnestelselNierBernice WestSebraItaliëJudaïsmeSoortnaamErosietipesLys van kleureVerkoueDiepaartromboseWes-KaapKewerKlankverskynselsMartin Luther King jr.InflasieTydGrondwetSuid-Afrika-WetRooikatHernubare energieMenseregtedagEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieKolonoskopieWetenskaplike klassifikasieTrappe van vergelykingTerracottaleërRob HersovMassaGautengWitbloedselLys van elemente volgens simboolVrystaatLys van Suider-Afrikaanse soogdiereInkomsteKleurHoofstadWikiquoteMane van GalileiOranjerivierWaterstofDiatomiese molekuulAborsie in Suid-AfrikaHortologieOutismeKommunikasieOrgasmeFilosofieRacheltjie de BeerKarakteriseringEnkelvoudige sinBrein🡆 More