Natalse Kraaibek

Die Natalse kraaibek (Oplegnathus robinsoni) is 'n vis wat endemies is aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek.

Hulle kom noordwaarts vanaf Transkei voor. In Engels staan hulle bekend as die Natal Knifejaw.

Natalse kraaibek
Natalse Kraaibek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Oplegnathus
Spesie:
O. robinsoni
Binomiale naam
Oplegnathus robinsoni
Regan, 1916

Voorkoms

Die vis is grysbruin met 'n groot, tweede dorsale vin. Die vissies is geel wanneer hulle klein is met vier swart strepe oor die lyf. Die tande is deel van die bek om sodoende organismis te kan afskeur. Die vis word tot 60 lank en 3 kg swaar.

Habitat en gewoontes

Hulle kom voor in riwwe naby die kus. Hulle is ook volop in die St Luciameer.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Natalse Kraaibek VoorkomsNatalse Kraaibek Habitat en gewoontesNatalse Kraaibek Sien ookNatalse Kraaibek BronNatalse Kraaibek Eksterne skakelNatalse Kraaibek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalPlastiekChris HaniMobutu Sese SekoWoordsoortKolonisasieSpreeuKarlien van JaarsveldSlawernyNasionalismeCarles PuigdemontSirkusKasteel die Goeie HoopGasLien se lankstaanskoeneChemiese reaksieGetalNeurenberg-verhoreMiteMcDonald'sLys van nedersettings in Suid-AfrikaTermietSharpeville-slagtingJohannes MeintjesMensDieremishandelingChemiese verbindingKoolhidraatPaddaKunselementeNasionale VrouedagLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)OogproblemeDokterRacheltjie de BeerBloukraanvoëlAgtergrond (narratief)Lys van Afrikaanse digtersKlein-KarooIronieOmtrek, oppervlakte en volumeBewaringstatusAtlantis, Wes-KaapPussy RiotIslamitiese StaatHoenderGeskiedenis van Suid-AfrikaPerdPinksterSaartjie BaartmanSlag van Cuito CuanavaleAspoestertjieSkaapMagsverheffingBoelierySebraKlimaatsverandering in AfrikaYstertydperkAnale kankerVarkNelson MandelaInflasieVryheid van spraakGrondwet van Suid-AfrikaSuid-AfrikaGeprosesseerde kosAardbewingPlae van EgipteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOntdekking van goud in Suid-AfrikaMisdaadromanFiela se kindPeter SnydersJazzNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOmgewingsbeheerLeesSeksueel oordraagbare infeksie🡆 More