Natalse Bergbaber

Die Natalse bergbaber (Amphilius natalensis) is 'n varswatervis wat voorkom vanaf die oostelike hooglande van Zimbabwe suidwaarts tot by die Umkomaasrivierstelsel in KwaZulu-Natal en die Ruorivier in Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Natal mountain catfish.

Natalse bergbaber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Günther, 1864
Spesie:
A. natalensis
Binomiale naam
Amphilius natalensis

Voorkoms

Die vis het 'n lang en slanke lyf. Die stertvin is gevurk en daar is drie pare baarde om die mond. Die kleur van die vis wissel; gewoonlik is dit dof bruin tot bruin met kolle op. Ander kere is die vis bruin tot swart. Die vis word tot 125 mm lank.

Habitat

Die vis leef tussen klippe en rotse in vinnigvloeiende water. Hulle is naglewend en vreet bodem stroom ongewerweldes. Die vis broei in die somer en is 'n prooi vir forelle.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Natalse Bergbaber VoorkomsNatalse Bergbaber HabitatNatalse Bergbaber Sien ookNatalse Bergbaber BronNatalse Bergbaber Eksterne skakelNatalse Bergbaber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeeuStadSkilpadAvbobKrieketLewerBywoordDoelwitPaasfeesRumatiekTeam Fortress 2GeboorteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDemi Lee MooreKommunikasieDricus du PlessisNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVars waterWatersuiweringGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPornhubBlourokkeJavaScriptGalileo GalileiAarde se atmosfeerPapierPersKompasLabia (geslagsdele)Plae van EgipteVaginale kankerLarry PageOraniaVryheid van spraakBoer Soek 'n VrouBeesKinderregteKaliumSwartrenosterLidwoordInflasieImpakte van toerismeWortelMynbedryf van Suid-AfrikaSpinnekopLangste woordOogBosluisbytkoorsMaselsTweede Nuwe JaarNieuwoudtvilleKankerLys van politieke partye in Suid-AfrikaVlekvrye staalYstervarkLeestekenDriedimensioneelXenofobie in Suid-AfrikaHaasSonkragKlimaatCalviniaEkonomieBorsOranjerivierWolfLiefdeRobbeneilandSokkerFranse RewolusieKonsentrasiekampStilleweAntisemitisme🡆 More