Media24-Sentrum

Die Media24-sentrum (tot 25 Julie 2015 die Naspers Sentrum) (Engels: Media24 Centre) is 'n 26 verdieping hoë wolkekrabber in Kaapstad, Suid-Afrika.

Die gebou is tussen Heerengracht en D.F. Malan-straat geleë.

Media24-Sentrum
Die Naspers Sentrum is in 2015 aan die buitekant opgeknap ter viering van Die Burger se honderdjarige bestaan. Op 25 Julie daardie jaar is dit herdoop tot Media24-sentrum.
Media24-Sentrum
Die nuwe vooraansig van die Media24-sentrum ná die opknapping van 2015.
Media24-Sentrum
Die Naspers Sentrum in Kaapstad, voor die opknapping van 2015 waarna dit die Media24-sentrum geword het.
Media24-Sentrum
Sykant van die gebou voor die opknapping van 2015.

Met 'n hoogte van 93 meter is dit tans (2015) die vierde hoogste gebou in die stad. Die gebou is in 1962 voltooi en was destyds die hoogste gebou in die land, asook die vierde hoogste in Afrika. 'n Elektroniese nuusvoer is in 'n stadium teen die gebou vertoon, wat prominent in die nag sigbaar was.

Bekende publikasies wat in die gebou gehuisves word, is onder meer Huisgenoot, Die Son, Die Burger en Landbouweekblad.

Verwysings

18°25′47″O / 33.916715°S 18.429607°O / -33.916715; 18.429607

Tags:

EngelsKaapstadSuid-AfrikaWolkekrabber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InstagramJesus van NasaretDeon MeyerAfrikaansSuikersiekteJoodse kalenderKoningGeurmiddelMaroela MediaBeesWynand du ToitCecil John RhodesReënspinnekopMamelukAnilingusPornhubLewerVolumeKoos du PlessisDiarreeSkilpadThabo MbekiHorlosieJacques LootsIntensiewe vormSwangerskapNoord-AmerikaJaco du PlessisHerpes simplexLabia (geslagsdele)Jan BloukaasSinoniemVulkaanPtolemeusRooikatTonnels van Củ ChiN.P. van Wyk LouwKompasKleinkolmuskeljaatkatAntjie KrogKoninkryk van die NederlandeCSSWeer (meteorologie)SlukdermE-regeringLys van Afrikaanse rolprenteGrasfamilie21 v.C.Dulcie van den BerghPerdSuid-KoreaBreinPieter BiewengaMosambiekAngkor WatLetterlike en figuurlike taalgebruikWit-DonderdagTweede WêreldoorlogKrampSteve BikoGodsdiensBrasiliaanse nasionale rugbyspanBybelBrongitisSenuweestelselTrappe van vergelykingRugbyGoudLys van Joodse feeste en herdenkingsTongaanse nasionale rugbyspan🡆 More