National Freedom Party

Die National Freedom Party is 'n politieke party in Suid-Afrika.

Die party is op 25 Januarie 2011 deur die voormalige nasionale voorsitter van die Inkatha-Vryheidsparty, Zanele kaMagwaza-Msibi, gestig.

National Freedom Party
NFP
Gestig 25 Januarie 2011
Ideologie Populisme
Nasionale affiliasie Geen
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure      Oranje
Webblad www.nfp.org.za

Die party is in Durban se stadsaal gestig met die oog op die Munisipale Verkiesing van 2011 met hulle fokus op KwaZulu-Natal.

Verkiesingsresultate

Nasionale verkiesings

National Freedom Party 
Persentasie van stemme vir die NFP in die 2014-verkiesing, volgens kiesafdelings.
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%
Verkiesing Stemme % Setels
2019 61 220 0,35% 2
2014 288 742 1,57% 6

Provinsiale verkiesings

Verkiesing Oos-Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord-Kaap Wes-Kaap
% Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels
2019 0,03% 0/63 0,03% 0/30 0,07% 0/73 1,57% 1/80 0,01% 0/49 0,12% 0/30 0,06% 0/33 0,04% 0/30 0,11% 0/42
2014 0,16% 0/63 0,11% 0/30 0,47% 0/73 7,31% 6/80 0,04% 0/49 0,75% 0/30 0,15% 0/33 0,03% 0/30 0,04% 0/42

Munisipale verkiesings

Verkiesing Stemme %
2021 National Freedom Party  170 616 National Freedom Party  0,56%
2016 National Freedom Party  5 224 National Freedom Party  0,01%
2011 644 917 2,4%

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

National Freedom Party VerkiesingsresultateNational Freedom Party Sien ookNational Freedom Party VerwysingsNational Freedom Party Eksterne skakelsNational Freedom PartyInkatha-VryheidspartyPolitieke partySuid-AfrikaZanele kaMagwaza-Msibi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingGriepJohannesburgCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSpinnekopMusiekTropiese sikloonLys van nedersettings in Suid-AfrikaMiltLetterkundeGrondsoorteVigsSeekoeiSimboolVersoeningsdagDemokratiese Republiek die KongoMaagRobert SobukweJudaïsmeGriekwa-AfrikaansLettergreepErns GrundlingHomoniemEmo AdamsHemelvaartsdagPapierVingerseksSimon PetrusBloemfonteinVeeartsSeksismeSinkStaalBybelSkuinsstreepChemiese elementChristendomLidwoordPolisieMaroela MediaVerantwoordelikheidKriekSwartbewussynsbewegingOnderwerp (taalkunde)BrandmondsindroomGrondwet van Suid-AfrikaVersamelnaamChristiane JaccottetBreinkaartWinterCristiano RonaldoSkarlakenkoorsBosluisPussy RiotBoomOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSkilpadHoofkarakterKaartWolkEienaamSlaginstrumentIronieLuiperdRekenaarGautengTransatlantiese slawehandelNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNoord-KaapLys van Afrikaanse digtersAkroniemFanie ViljoenDikdermViëtnamoorlog🡆 More