Nasionale Stadion, Singapoer

Die Nasionale Stadion (Chinees: 新加坡国家体育场; Engels: National Stadium; Maleis: Stadium Nasional Singapura; Tamil: சிங்கப்பூர் தேசிய அரங்கம்) is ’n veeldoelige stadion in Kallang, Singapoer.

Nasionale Stadion
Nasionale Stadion, Singapoer
Volle naam 新加坡国家体育场 (zh)
National Stadium (en)
Stadium Nasional Singapura (ms)
சிங்கப்பூர் தேசிய அரங்கம் (ta)
Ligging Kallang, Singapoer
Koördinate 1°18′15.5″N 103°52′27.2″O / 1.304306°N 103.874222°O / 1.304306; 103.874222 103°52′27.2″O / 1.304306°N 103.874222°O / 1.304306; 103.874222
Eienaar Sport Singapore
Operateur Dragages Singapore Pte. Ltd.
Kapasiteit 55 000 (sokker/rugby), 52 000 (krieket), 50 000 (atletiek)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 29 September 2010
Geopen 30 Junie 2014
Boukoste S$1,87 miljard
Argitek Arup Associates (sportplekke), DP Architects (nie-Sports venues, QP), AECOM (landskap)
Struktuuring. Arup
Huurders
Singapoerse nasionale sokkerspan
Singapoerse nasionale krieketspan
Sunwolves (2016-huidig)

Die stadion vervang die Voormalige Nasionale Stadion en is op 30 Junie 2014 geopen. Die stadion is geleë in Kallang en word hoofsaaklik gebruik vir sokkerwedstryde. Die stadion het ’n intrekbare dak en is die enigste stadion in die wêreld wat spesifiek ontwerp is om sokker- rugby-, krieketwedstryde en atletiekbyeenkomste aan te bied. Met ’n gemeganiseerde en intrekbare sitplekindeling op die onderste vlak kan die stadion ook konserte en ander kulturele vermaaklikhede aanbied. Dit neem ongeveer 48 uur om die sitplekindeling vir ’n opkomende gebeurtenis reg te kry.

Fotogalery

Wedstryde

Sokker

AFF-kampioenskap 2014

Datum Tyd (UTC+8) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
23 November 2014 20:10 Nasionale Stadion, Singapoer  Singapoer 1–2 Nasionale Stadion, Singapoer  Thailand Groepfase n.v.t.
26 November 2014 20:00 Nasionale Stadion, Singapoer  Mianmar 2–4 Nasionale Stadion, Singapoer  Singapoer Groepfase n.v.t.
29 November 2014 20:00 Nasionale Stadion, Singapoer  Singapoer 1–3 Nasionale Stadion, Singapoer  Maleisië Groepfase n.v.t.

Suidoos-Asiatiese Spele 2015

Datum Tyd (UTC+8) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
13 Junie 2015 14:00 Nasionale Stadion, Singapoer  Mianmar 2–1 Nasionale Stadion, Singapoer  Viëtnam Halfeindrondte n.v.t.
13 Junie 2015 20:30 Nasionale Stadion, Singapoer  Thailand 5–0 Nasionale Stadion, Singapoer  Indonesië Halfeindrondte n.v.t.
15 Junie 2015 14:00 Nasionale Stadion, Singapoer  Viëtnam 5–0 Nasionale Stadion, Singapoer  Indonesië Bronsmedalje-wedstryd n.v.t.
15 Junie 2015 20:30 Nasionale Stadion, Singapoer  Mianmar 0–3 Nasionale Stadion, Singapoer  Thailand Goudmedalje-wedstryd n.v.t.

AFF-kampioenskap 2018

Datum Tyd (UTC+8) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
9 November 2018 20:00 Nasionale Stadion, Singapoer  Singapoer 1–0 Nasionale Stadion, Singapoer  Indonesië Groepfase 30 783
21 November 2018 19:30 Nasionale Stadion, Singapoer  Singapoer 6–1 Nasionale Stadion, Singapoer  Oos-Timor Groepfase 18 408

Eksterne skakels

Tags:

Nasionale Stadion, Singapoer FotogaleryNasionale Stadion, Singapoer WedstrydeNasionale Stadion, Singapoer Eksterne skakelsNasionale Stadion, SingapoerChineesEngelsMaleisSingapoerStadionTamil

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreld- Ekonomiese ForumResensieDiepaartromboseLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKorrupsieSpinnekopGoudHoenderSeksuele penetrasieDiarreeSonErfenisdag (Suid-Afrika)SelfvertroueWinterKongo-krisisJeuksiekteNiemetaalGrondbesoedelingSwaweldioksiedDonkieSuikersiekteAssonansieVoëlTradisionele literatuurHemelvaartsdagVoorsetselCristiano RonaldoBybelVolhoubare ontwikkelingSkisofrenieBosvarkSatellietfotoKunsmatige algemene intelligensieHorlosieHeupvervangingVergelykings (taalkunde)MondKarakteriseringAsiëVaginaErosietipesLeonardo da VinciVrystaatKnieRymVlagterminologieNicole StraussHondTweede VryheidsoorlogNasionalismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSokkerSiya KolisiKunsDroomGriepAardverwarmingRooikatPad na jou hartKasterolieMaroela MediaKaapse florarykLetterlike en figuurlike taalgebruikEk is 'n Afrikaan (toespraak)Lys van Afrikaanse skrywersWitbloedselPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMenseregteBipolêre gemoedsteuringSaartjie BaartmanSeisoenMenseregtedagTienie HollowaySkilpad🡆 More