Nartjie

Die nartjie (Citrus tangerina) is 'n oranjekleurige sitrusvrug wat nou verwant is aan die mandaryn (Citrus reticulata).

Taksonomies, kan dit as 'n subspesie of variant van Citrus reticulata beskou word. Nartjies is kleiner as gewone lemoene, en is gewoonlik makliker om te skil en in segmente te verdeel. Die smaak op die tong word as minder suur ondervind, sowel as soeter en skerper as dié van 'n lemoen.

Nartjie
Nartjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. tangerina
Binomiale naam
Citrus tangerina
Tanaka
Nartjie
Nartjie

'n Ryp nartjie is oranje van kleur, ferm tot effe sag, swaar vir sy grootte, met 'n geplaveide skil en geen diep groewe. Nartjies word gewoonlik afgeskil en met die hand geëet. Die vars vrugte word ook gebruik in slaaie, nageregte en hoofgeregte. Die skil word soms gedroog en gebruik in Sichuan-kookkuns. Vars nartjiesap asook bevrore sapkonsentraat is algemeen beskikbaar in die handel. Die aantal sade in elke segment (vrugblaar) wissel baie. Die nartjieseisoen duur vanaf herfs tot lente.

Nartjie
Voedingswaarde per 100 g
Energie 50 kcal   220 kJ
Koolhidrate     13.34 g
- Suikers  10.58 g
- Dieetvesel  1.8 g  
Vette0.31 g
Proteien 0.81 g
Vitamien A gelyk.  34 μg 4%
- β-karoteen  155 μg 1%
Tiamien (Vit. B1)  0.058 mg  4%
Riboflavien (Vit. B2)  0.036 mg  2%
Niasien (Vit. B3)  0.376 mg  3%
Pantoteensuur (B5)  0.216 mg  4%
Vitamien B6  0.078 mg6%
Folate (Vit. B9)  16 μg 4%
Vitamien C  26.7 mg45%
Vitamien E  0.2 mg1%
Kalsium  37 mg4%
Yster  0.15 mg1%
Magnesium  12 mg3% 
Fosfor  20 mg3%
Kalium  166 mg  4%
Natrium  2 mg0%
Sink  0.07 mg1%
Link to USDA Database entry
Persentasies is relatief tot VSA
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis
Top nartjie* produseerders
(metrieke ton)
2005 2008 2011
Vlag van Volksrepubliek China China 11 306 724 8 792 483 12 482 000
Vlag van Spanje Spanje 1 956 923 2 227 916 2 117 119
Vlag van Brasilië Brasilië 1 232 599 1 079 697 1 004 727
Vlag van Japan Japan 1 132 000 906 100 928 200
Vlag van Turkye Turkye 715 000 756 473 872 251
Vlag van Italië Italië 617 037 765 100 852 562
Vlag van Egipte Egipte 711 460 758 105 848 069
Vlag van Iran Iran 701 903 ~676 000 ~800 000
Vlag van Marokko Marokko 463 400 337 000 753 030
Vlag van Verenigde State van Amerika VSA 303 910 478 090 596 020
20e Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 137 113 139 145 148 619
Wêreldtotaal 23 972 931 21 513 130 26 030 014

* Sluit in: tangariene, mandaryne, klementyne en satsumas.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kobus LombardMenseregteVerkleinwoordSikloonReënTandbederfLys van Kaapstad se voorstedeArmoedeWiskundige terminologieBaarmoederDemokrasieElandréAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidCarles PuigdemontGetalAlice MunroJaarEjakulasieLys van Griekse mitologiese figureBonné de BodBreinvliesontstekingGrondbesoedelingBoer Soek 'n VrouMantisBloeddrukMisdaadKriekJak de PriesterDataverwerkingMetaalJodeProvinsies van Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWoordsoortVratNazi-DuitslandKokketielRina HugoKhoikhoiWieg van die MensdomStilleweHennie MaasViëtnamoorlogGalblaasMuishondVerkleurmannetjieNG gemeente JansenvilleLugbesoedelingVerfSelfvertroueGNU-lisensie vir vrye dokumentasieVlekvrye staalSelfstandige naamwoordSteenkoolOorstromingSuid-AfrikaCheslin KolbeOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoggelmanderPeriodieke tabelVoorsetselDiskriminasieEreksieNamakwalandAtoomTurksvyGrootste rampe in Suid-AfrikaAce MagashuleVaste stofYsterOranjerivierBelastingKaapstadVerantwoordelikheid🡆 More