Nara, Nara: Stad Japan, hoofstad van die prefektuur Nara

Nara (奈良市, Nara-shi?) is die hoofstad van die Nara-prefektuur in die Kansaigebied van Japan.

Die stad beslaan die noordelike gedeelte van die Nara-prefektuur en strek tot teen die Kioto-prefektuur. Agt tempels, heiligdomme en ruïnes in Nara, spesifiek Tōdai-ji, Saidai-ji, Kōfoekoe-ji, die Kasoega-tempel, Gangō-ji, Jakoesji-ji, Tōsjōdai-ji en die Heijō-paleis, tesame met die oeroue Kasoegajama-woud, vorm die "Historiese Monumente van Antieke Nara", 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.

Nara

奈良市 Nara-shi
Stad
Nara, Nara: Stad Japan, hoofstad van die prefektuur Nara
Vlag van Nara
Vlag
Amptelike logo van Nara
Ligging van Nara in die Nara-prefektuur
Ligging van Nara in die Nara-prefektuur
Nara is in Japan
Nara
Nara
Ligging van Nara in Japan (in rooi)
Koördinate: 34°41′N 135°48′O / 34.683°N 135.800°O / 34.683; 135.800
LandJapan
GebiedKansai
PrefektuurNara-prefektuur
Regering
 • BurgemeesterAkira Foedjiwara
Oppervlak
 • Totaal276,84 km2 (106,89 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal373 189
 • Digtheid1 348,03/km2 (3 491,4/vk. myl)
Poskode
630-8580
Skakelkodes0742
Webwerfhttps://www.city.nara.lg.jp/

Eksterne skakels

Tags:

Hulp:JapaneesJapanKioto-prefektuurNara-prefektuurUNESCOWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaliforniëSonsteekMolekuulHoofkarakterProstaatkankerVerstedelikingSwitserlandWieg van die MensdomFrankrykNederlandsDulcie van den BerghSeksposisieInflasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDermpoliepSonja HerholdtInligtingstegnologieKlimaatsverandering in AfrikaBelvidere Holy Trinity-kerkBywoordNG gemeente JansenvilleOutismeDierDirekte en Indirekte redeCleopatra VIILys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesJavaScriptVars waterBuffelJak de PriesterNylrivier (Suid-Afrika)ReënGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHartaanvalAkkedisDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWikiquoteVaginale kankerYouTubeMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaPubiese hareVlekvrye staalSelfmoordBeurtkragLeon KrugerVlag van Suid-AfrikaRobbie WesselsPornografiese subgenresNag van die lang messeAce MagashuleSophie SchollLongontstekingSarel Jacob PretoriusEreksieKindersiektesRooibokLys van politieke partye in Suid-AfrikaSwart nasionalismeTuisbladSkisofrenieDeon MeyerMeervoudBlaaskankerKuberkrakerKlimaatveranderingNadia ValvekensApostoliese GeloofsbelydenisLKommunikasieKonsentrasiekampKlimaatJan de WetSlag van BloedrivierMensLys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika🡆 More