Nar-Coris

Die Nar-coris (Coris aygula) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Clown coris.

Nar-coris
Nar-Coris
Onvolwasse vis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Coris

(Lacépède, 1801)
Spesie:
C. aygula
Binomiale naam
Coris aygula
Lacepède, 1801
Sinonieme
  • Labrus aureomaculatus
  • Labrus cingulum
  • Julis ruppelii
  • Julis gibbifrons
  • Julis semipunctatus
  • Julis coris
  • Coris cyanea
  • Coris variegata
  • Coris imbris

Identifikasie

Die vis word tot 70 cm lank. Die vis ondergaan kleurvariasies veral tussen groeifases. Die onvolwasse vissie se lyf is wit aan die voorkant en liggrys aan die agterkant met twee groot, halfsirkel oranje kolle op die rug met 'n swart kol met 'n witrand kol bo elke oranje kol op die dorsale vin. Die volwasse wyfies het 'n wit kruis wat die ligte voorkant van die lyf met die donkergrys agterkant skei. Volwasse mannetjies ontwikkel ook 'n groot knop op die voorkop en is donkerblou-groen met een of twee groen kruise op die lyf.

Hulle leef in rots kus areas en aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 1 tot 50 m diep is. Hulle verkies sanderige areas in die riwwe. Die onvolwasse visse word ook in tussengetypoele gevind. Die visse is alleenlopers en begrawe hulself wanneer gevaar dreig. Hulle vreet hardedop ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Nar-Coris IdentifikasieNar-Coris Sien ookNar-Coris BronNar-Coris Eksterne skakelNar-Coris

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KewerSelfoonEk is 'n Afrikaan (toespraak)TafelbergPaasfeesHokkieNatuurlike hulpbronBosvarkRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Groot GatOm-te-infinitiefkonstruksieTransatlantiese slawehandelMasturbasieBoelieryPankreasSkisofrenieMusiekHondBreinvliesontstekingWerkloosheidEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSmaakSpoorvervoer in Suid-AfrikaSneeuTreinBysteekSportVolstruisOopbroninhoudImmunologieKasteel die Goeie HoopHomofoonNamibiëUKhahlamba-DrakensbergparkKitaarSosiale mediaHoofstadKinderregteSuurstofApokriewe boekeReënJakkalsMiddelmisbruikGenadedoodRina HugoMassaBevolkingDrie-eenheidPoesLandbouGeelhoutBipolêre gemoedsteuringKatoenBreinkaartVermenigvuldigingAfvalbestuurKapitalismeAnrich HerbstCovid-19-pandemieSwaweldioksiedChemiese elementWaterbesoedelingMynbouBeurtkragSeisoenVeelvoudige sinKindermishandelingGoudWet op NaturellengrondLeierVerkleinwoordOnse Vader🡆 More