Napolitaans

Napolitaans (nnapulitano) is 'n Romaanse taal, verwant aan Italiaans.

Napolitaans
nnapulitano
Gepraat in: Vlag van Italië Italië 
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 7 000 000 
Rang: 75-85
Taalfamilie: Indo-Europees
 Italies
  Romaans
   Wes-Romaans
    Italoromaans
     Napolitaans 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Napolitaans Apulië
Napolitaans Basilicata
Napolitaans Kalabrië
Napolitaans Kampanië
Napolitaans Molise
Napolitaans Marche
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: Nap
ISO 639-3: nap 
Die dialekgebiede van Italië

Napolitaans ( 'o nnapulitano or napulitano) word nie alleen in en rondom Napels gepraat nie, maar ook in 'n groot deel van die res van Suid-Italië, veral in Kampanië, Basilicata en noordelike Kalabrië.

Daar is wel 'n debat of daar sprake daarvan is of dit 'n Italiaanse dialek is, of 'n selfstandige taal. Die verskille met Italiaans is dermate groot, dat 'n Noord-Italianer met moeite Napolitaans kan verstaan.

Uitspraak

Die uitspraak van Napolitaans is moeiliker as Italiaans, veral omdat klinkers dikwels toonloos uitgespreek word, en woorde aan mekaar uitgespreek word wat verandering van medeklinkers kan veroorsaak.

Byvoorbeeld:

'o Sole mio - o 'soole'mieje (en nie: o solee miejo nie)

Verwysings

Napolitaans 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Napolitaans


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Tags:

ItaliaansRomaanse tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KnieImmunologieVoornaamwoordEjakulasieOlifantLys van veltoestandeKoorsblaarKolorektale kankerFilosofieBesoedelingKrugerwildtuinBoomslangDriedimensioneelAnale seksSekondêre sektor van die ekonomieDeelwoordGoudWolfHeks van HexrivierStikstofWolkDesimale breukePankreasVoorsetselKitaarMenseregtedagWaterkringloopSokkerBelastingLeonardo da VinciLys van nedersettings in Suid-AfrikaKapitalismeHefboomTelkomWerkwoordVloeistofReënspinnekopSeksuele opwekkingBloeddrukGetalMenslike seksuele gedragGianna MichaelsVerlede tydKunsLys van politieke partye in Suid-AfrikaHortologieLys van kleureKlankDirekte en Indirekte redeSteve BikoMaatskappyAluminiumGawes van die Heilige GeesRenteUitwerking van klimaatsveranderingNiemetaalSublimasieVerkleurmannetjieMarsHeuningbyKunsmatige algemene intelligensieGemeenskapWeer (meteorologie)Groot TrekKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingDie Laaste Avondmaal (Leonardo)HomoniemHulpwerkwoordBreinvliesontstekingLys van Nederlandse skildersWoordWisselkoersWikimedia-stigting🡆 More