Nanotegnologie

Nanotegnologie is die manipulasie van materie op ’n atomiese en molekulêre skaal.

Die vroegste, algemeen gebruikte beskrywing van nanotegnologie het verwys na die manipulasie van atome en molekules vir die vervaardiging van produkte op ’n makroskaal (waarna nou ook as molekulêre nanotegnologie verwys word). ’n Breër beskrywing is later opgestel deur die National Nanotechnology Initiative wat dit nou definieer as die manipulasie van enige deeltjes in die grootteorde van nanometers (afkorting nm, ’n miljardste van ’n meter).

Dit dek dus nou ’n baie wye veld wat in verskeie soorte wetenskap gebruik word, soos oppervlakwetenskap, organiese chemie, molekulêre biologie, mikrovervaardiging, ens. Die toepassing daarvan is ewe uiteenlopend.

Wetenskaplikes debatteer tans oor die toekomstige implikasies van nanotegnologie. Baie nuwe materiale kan daarmee geskep word soos medisyne, elektronika en biomateriale. Aan die ander kant word baie vrae daaroor gevra nes oor enige ander nuwe tegnologie, soos oor die vlakke van giftigheid en die uitwerking daarvan op die omgewing. Baie mense voel bogenoemde faktore regverdig spesiale maatreëls om nanotegnologie te reguleer.

Verwysings

Tags:

AtoomMolekuleNanometer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwaweldioksiedMaagGrootste rampe in Suid-AfrikaPeriodieke tabelKoos du PlessisDrinkwatervoorsieningDemokratiese Republiek die KongoBreingewasSekondêre sektor van die ekonomieHerpes simplexKoos KombuisKoorsblaarWilna SnymanDikdermAfrikaanse woordelys en spelreëlsAardeMondWhatsAppMusiekGroepsdrukKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNommertekenSowjetunieVolhoubare ontwikkelingKoorsMetamfetamienOogproblemeAppel (sanger)SelfoonBorskankerGeestesgesondheidIndiese OseaanKlem-in-die-kaakRatelAardbewingTrevor NasserSuid-AfrikaNemunasHenry MurrayAardverwarmingPaarl GimnasiumPols-oksimeterHamilton WesselsAdolessensieHeelgetalVoornaamwoordKoppeltekenKragopwekkingKakiebosKernkragBTWWoordeboek van die Afrikaanse TaalLandbouSirkusNierGrondbesoedelingNG gemeente JansenvilleNierversakingVoëlLiewe HeksieMielieNasionalismeMetaalGevolge van aardverwarming op oseaneVerenigde State van AmerikaOvulasieGqeberhaVaste stofProvinsies van Suid-AfrikaRassisme in AfrikaHarry KerrGeboorte🡆 More