Nancy Pelosi: Amerikaanse politikus (gebore 1940)

Nancy Patricia D'Alesandro Pelosi (gebore 26 Maart 1940 as Nancy Patricia D'Alesandro in Baltimore, Maryland) is 'n Amerikaanse politikus van die Demokratiese Party en van 3 Januarie 2019 tot 3 Januarie 2023 speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers, waarvan sy sedert 1987 'n lid is en met die 12de Kaliforniese kongreskiesafdeling 'n deel van die stad San Francisco verteenwoordig.

Dieselfde funksie het sy reeds van 2007 tot 2011 gehou en sy was tussentydse voorsitter van die Demokratiese minderheidsgroep (Minority Leader).

Nancy Pelosi
Nancy Pelosi

52nd Speaker of the United States House of Representatives
Ampsbekleër
Termynaanvang
Januarie 3, 2019
Voorafgegaan deur Paul Ryan

House Minority Leader
Ampstermyn
Januarie 3, 2011 – Januarie 3, 2019
Vise Steny Hoyer
Voorafgegaan deur John Boehner
Opgevolg deur Kevin McCarthy

House Minority Whip
Ampstermyn
Januarie 15, 2002 – Januarie 3, 2003
Voorafgegaan deur David Bonior
Opgevolg deur Steny Hoyer

Persoonlike besonderhede
Gebore Nancy Patricia D'Alesandro
26 Maart 1940 (1940-03-26) (84 jaar oud)
Baltimore, Maryland, Verenigde State
Politieke party Demokratiese Party
Eggenoot/-note Paul Pelosi 1963
Kind(ers) 5
Handtekening Nancy Pelosi: Amerikaanse politikus (gebore 1940)

Eksterne skakels

Tags:

194026 MaartBaltimoreDemokratiese Party (Verenigde State)MarylandSan FranciscoVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AspoestertjieBorskankerTegnologieBloukraanvoëlDemokrasieTaalfossielMolekuulSitrusVoortrekkermonumentKoue OorlogBevolkingBrasiliëRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Thabo MbekiRymProvinsies van Suid-AfrikaChemiese verbindingSuid-Afrika23 AprilHeks van HexrivierSoutsuurGalblaasHartaanvalRefentse MorakeAdolf HitlerSlag van BloedrivierAustraliëNaaldekokerSlag van Cuito CuanavaleMusiekVerenigde KoninkrykGevolge van aardverwarming op oseaneKoolhidraatKontinentMondOlifantSwawelTylaTeam Fortress 2IngenieursweseTrigeminale neuralgieBrittany Ashton HolmesKoperMonopolyHoofpynFiela se kindWebwerfBreinkaart7de LaanDistillasieYsterWoordeboek van die Afrikaanse TaalRooibokDoelwitTweede WêreldoorlogJan-Willem BreureHemelvaartsdagGeweldIndustriële RevolusieHokkieXenofobieMenslike skeletSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KoerantKolorektale kankerDesmond TutuNatuurwetenskapAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySamespanningMahatma GandhiHeupCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLong🡆 More