Nana Sita

Nana Sita (ook bekend as Nanabhai) is in 1898 in Matwadi, 'n dorp in Gujarat, Indië, gebore, en het grootgeword in 'n familie wat betrokke was in die Indiese weerstandsbeweging.

Hy het in 1913 na Suid-Afrika gegaan om boekhouding the studeer, en het vir 'n geruime tyd saam met J. P. Vyas in Pretoria gewoon. Kort na sy aankoms het Mahatma Gandhi in Pretoria aangekom vir onderhandelinge met generaal Jan Smuts, en vir byna twee maande in dieselfde huis as Sita gewoon. Die interaksie met Gandhi het 'n groot invloed op sy lewe gehad en hy was 'n groot voorstander van passiewe weerstand. Hy het 'n vele male trokstraf uitgedien omdat hy geweier het om sy huis te verlaat, nadat die voorstad waar hy saam met sy gesin vir 44 jaar lank gewoon het, vir blanke inwoners geproklameer is.

Nana Sita
Gebore
Nana Sita

1898
Matwadi, Gujarat, Indië
Sterf23 Desember 1969 (op 71)
NasionaliteitVlag van Indië Indië
BeroepPolitieke aktivis, President van die Transvaalse Indiërkongres
Bekend virBetrokke in die Indiese passiewe weerstandsbeweging, President van die Transvaalse Indiërkongres
EggenootPemiben Sita
KindersManiben Sita en Ramlal Bhoolia

Straatnaam

Nana Sitastraat (voorheen bekend as Skinnerstraat) in Pretoria is in 2012 na hom genoem.

Verwysings

Tags:

18981913IndiëJan SmutsMahatma GandhiPretoriaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Primêre sektor van die ekonomieKoringLys van politieke partye in Suid-AfrikaSoweto-opstandLys van Griekse mitologiese figureBokmakierieBysteekEskomAnilingusPropagandaBeesJaco JacobsGevolge van aardverwarming op oseaneNeonWitrenosterAfrikaBoor (element)Pussy RiotBeroerteHemelvaart22 AprilOraniaDokterMiskruierIngenieursweseUitwerking van klimaatsveranderingKolitisKweekhuisgasGloeilampVaginale kankerKatTaalPlastiekE-posNazi-DuitslandStikstofEkonomiese sektorByvoeglike naamwoordPenisProstaatklierUniegebouVoortrekkermonumentKangogrotteAdolf HitlerVoorvoegselJuan Antonio VillacañasVigsGoogleVerenigde KoninkrykJagluiperdVerkoueKaliumRumatiekSkildklierKoppeltekenEkonomieHernubare energieKoue OorlogWoordsoortParkinson se siekteAfkappingstekenVormOmtrek, oppervlakte en volumeKrieketHipoteseItaliëBeeldspraakToutrekVolhoubaarheidDundermDikdermSkerpioenIdioom🡆 More