Stad Namur

Namur, Nederlands: Namen, Wallonies: Nameur, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Namur.

Die munisipale gebied het 'n bevolking van 108 950 (2010) en 'n oppervlakte van 176 km².

Namur
Namen
Stad Namur

Ligging in die provinsie Namur Wapen
Stad Namur
Stad Namur
Vlag
Stad Namur
 Land Stad Namur België
 Gewes (deelstaat) Stad Namur Wallonië
 Provinsie Stad Namur Namur
 Koördinate 50°28′N 4°52′O / 50.467°N 4.867°O / 50.467; 4.867
 Stigting Keltiese nedersetting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 175,69 vk km
 Hoogte bo seevlak - m bo seespieël
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2010) 108 950
 - Bevolkingsdigtheid 620/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Maxime Prévot (cdH)
 Amptelike Webwerf namur.be

Namur is die hoofstad van die gelyknamige Franssprekende provinsie. Dit is sowat 65 kilometer suid-oos van die Belgiese hoofstad Brussel by die samevloeiing van die Sambre- en Maasriviere geleë. Namur is die setel van die Waalse parlement, 'n Rooms-Katolieke biskop en die Rooms-Katolieke universiteit Notre-Dame de la Paix.

Die stad is in 1914 tydens die Eerste Wêreldoorlog ernstig beskadig.

Geboortes

Eksterne skakels


Tags:

BelgiëMunisipaliteitNamur (provinsie)NederlandsWalloniesWallonië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desimale breukeOrthopteraKlimaatsverandering in AfrikaSeksKonflik (proses)StilleweChristiaan BarnardVaginale kankerJazzKaapstadRumatiekInentingDeelteken en umlautFotosinteseKindersiektesAfro-AmerikanersMaanVarkAvbobOlimpiese SomerspeleStellenboschGrondsoorteKnopiespinnekopRymBruto binnelandse produkAfkortingSeptimius AwardsGetalJodeDuitsPeter SnydersVlinderJohannes MeintjesFaf de KlerkKoorsblaarOu Apostoliese KerkBoer Soek 'n VrouMangelontstekingLys van politieke partye in Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreVoortrekkermonumentEkostelselPrimêre sektor van die ekonomieLys van Afrikaanse skrywersErektiele disfunksieKoos du PlessisSelfieMenseregteKolonisasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KwaZulu-NatalKankerGroot Muur van ChinaSosiale ordeLabia (geslagsdele)BloedsomloopstelselWet op Verbod van Gemengde HuwelikeGesondheidRubik se kubusKlimaatKrugerwildtuinGalileo GalileiApostoliese GeloofsbelydenisMaroela MediaAsiëWeskusPikkewynIroniePapierMolekuulOnse VaderNierWikiquoteKondensasieNic de JagerArthur GrumiauxMassaLarry Page🡆 More